• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

DETOX 2019 2 FBsmlcrp

  • Het jy meer as 3 van die volgende simptome –
    diarree; winderigheid; krampe; hoofpyne; tel maklik gewig op om jou maag; verouderde vel; lae energie vlakke of buierigheid?
  • Of miskien sukkel jy om gewig te verloor of het dalk ’n plato bereik met jou huidige pogings?
  • Dalk is jy baie vergeetagtig en voel nie asof jy met die lewe se pas kan volhou nie?

Indien jou antwoord ja op meer as 3 hierdie punte is, is dit dalk tyd vir detoks!

En La Ferm het die antwoord: ’n eetplan en oefen program wat spesifiek ontwerp is en meermale as suksesvol bewys is. Veilig om te volg en baie prakties vir ons gejaagde lewenstyl – met die hersiene DETOX BOX Vasbyt!

Die 3-weke Vasbyt skop af op 2 September 2019 – net betyds om goed te lyk en voel in jou somer klere!

Dit is ’n Vasbyt program waar ons jou hand vat en jou daagliks motiveer en monitor sodat jy nie sommer net gaan moed opgee nie… Maar – nog beter! Ons pak ook vir jou ons DETOX BOX!

La Ferm se SHAKE IT OFF DETOX BOX eetplan is propvol anti-oksidante, maar is ook suiker- koring- en laktose vry. Ons pak van die droë bestanddele – reeds in porsies – jy moet net die vars kos aankoop. Dis amper 50% van 3 weke se kruideniers! En daardie duur “superfoods” word nou vir jou bekostigbaar omdat ons dit in grootmaat aankoop en vir jou net die nodige porsies inpak!

Die Vasbyt program sluit ’n praktiese 3-weke eetplan en oefenprogram in – die eetplan sluit ’n weeklikse spyskaart, inkopielys en resepte vir drie weke in, asook die opwindende oefenprogram met oefeninge wat jy in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd kan doen. 

Die plan kom ook saam met videos om jou liggaam te detoks deur strekke. Die keer sorg La Ferm dat jy jou energievlakke gaan verbeter, jou rug en heupe los strek en jou stress vlakke verlig. Daar is ook super effektiewe arm, maag en been oefeninge wat sal sorg dat jy fermer is na 21dae.

Met hierdie holistiese benadering tot ligter en gesonder leef, kan jy ook voel hoe daardie kg’e afval en die cm’s wegsmelt – en ook afbly! Maar met die nodige engergie en lewenslus om met jou lewe voluit te lewe.

So, wat kan jy van die Vasbyt verwag:

  • Praktiese 3 weke detoks eetplan met inkopielys, spyskaart en resepte
  • Gebalanseerde, effektiewe 3 weke oefenprogram
  • Maar ook jou eie dieetkundige en biokinetikus, on call, daar vir jou.
  • En die boks
    • Droë bestanddele vir 9 detoks super-food smoothies!
    • Ander lae GI koringvrye ontbyt opsies
    • Sommige van die happies vir snack-tye
    • Detoks kruie tee
    • PLUS: spesiale detoks verrassings!
  • Posgeld na een adres in Suid Afrika

Detoxsmlimg

Vroue boks Vasbyt koste R1380 Mans boks Vasbyt koste R1480

Hierdie boks kan jou lewe verander en die deurbraak wees tot die ligter, fermer en gesonder jy!

Onthou dat ons Vasbyt reeds op Maandag 2 September 2018 afskop en dat ons sewe werksdae moet toelaat vir koerier. Om teleurstelling te voorkom, registreer sommer vandag nog – kliek hier!

Addisionele produkte kan ook teen spesiale pryse aangekoop word deur dit op die registrasie vorm aan te dui.

 

Ultragard Forte Combo:

  • Ultragard Forté voorsien die biochemiese basislyn wat nodig is vir die optimale funksionering van die liggaam – in terme van energie, lewenskragtigheid en viriliteit!
  • Ultragard Forté ondersteun instandhouding, voorkoming van siekte en dra by tot ‘n gesonde en lang lewe.
  • Ultragard Forté verder optimiseer belangrike funksies, soos verstandelike fiksheid, wakkerheid en lewenslustigheid

Canamere Alpha:

Canamere Alpha is 'n vloeibare gesondheids aanvulling gemaak met gekonsentreerde Botaniese stowwe wat onttrek is teen 'n lae temperature en sonder sintetiese chemikalieë of GMO-bestanddele in die vervaardiging proses tot finale produk

Lees gerus meer hieroor.

https://www.canamere.com/product-detail?rvdsfpid=canamere-alpha-100ml-19 

Vir algemene navrae, stuur ’n epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. –ons sien uit om van jou te hoor.

Jan2019Vasbyt

 

Dit is vakansie tyd en ons almal wil net ontspan en minder gejaagd wees.  Maar tog wil ons ook weet dat ons nie die volle nuwe jaar gaan betaal vir die oordadigheid van die lekkerte van vakansietyd nie!

 

Kom vat La Ferm se hand met ons Sakpas 5:2 Vasbyt en sien vinnig resultate – maak daardie skuif wat nodig is om 2019 ligter te leef… Slegs 3 weke wat jy kan laat tel!

Die 5:2 Vasbyt is ’n onderbroke vastingsdieet waar jy afwisselend vir 2 van die 7 dae in die week, met tydsintervalle, gaan vas! Jy het reg gelees – jy gaan op ’n gesonde manier vas en vet verbrand!

En ons het ’n nuwe sakpas formaat, spesiaal vir Januarie wanneer die begroting nog so bietjie knyp. In plaas van dat ons ‘n voorgeskrewe spyskaart vir die 3 weke gee, gaan hierdie eetplan opsies gee vir die nie-vas, vas, en naweek dae. Dit beteken dat jy self sal kies watter dag se spyskaart jy verkies en ook die dae kan herhaal waarvoor jy nog bestanddele in jou yskas oorhet. Sakpas met ’n ekonomiese inkopielys en geen vermorsing!

kiwi 459d828e d102 47fe a8b9 0f317957c717 600x

Registreer nou vir die Vasbyt en kuier met gemoedsrus die vakansie!

Teen 2018 se prys, kos die Vasbyt slegs R680 en sluit jou 3-weke eet- en oefenplan in. Addisionele produkte kan ook teen spesiale pryse aangekoop word deur dit op die registrasie vorm aan te dui.

Hoe werk dit?

Dit word genoem die "5:2 afwisselende vastings dieet." Jy volg vir vyf dae in die week 'n gesonde, gebalanseerde eetplan. En vas dan vir twee agtereenvolgende dae. Maar die vas beteken nie jy eet niks nie – 'n tipiese vasdag behels twee maaltye en 'n happie tussen in. Jou totale kilojoule inname vir die dag is 'n verminderde 2520 kJ’s.

Ons Vasbyt duur slegs 3 weke – net wat jy nodig het om die verskil te sien!

Voordele van die 5:2 Onderbroke Vastings eetplan:

  • Die geheim tot gewigsverlies is dat jou lyf na slegs 'n paar uur die meganismes afskakel wat vet stoor. En dié aanskakel wat vet verbrand. Jy leer dus jou lyf om vet te verbrand!
  • Verminderde risiko vir hartsiektes: Onderbroke vasting lei tot verlaging van LDL-C (slegte cholesterol) asook verlaging in bloeddruk.
  • Verminderde risiko vir sekere kankers agv verlaging van Insulien-agtige groeifaktor 1 (IGF-1)
  • Verbeterde insulien sensitiwiteit: Vas kan ook 'n uitwerking hê op die vlakke van die hormoon insulien – veral as verfynde suikers en stysels uitgeskakel word. Hoё insulienvlakke dra daartoe by dat die sel-omgewing verander. Selle verdeel dan te veel en verkeerd, wat weer bydrae tot oorgewig. Hoё insulienvlakke gaan ook gepaard met insulienweerstandigheid. Dis iets waaraan 80% van oorgewig mense lei en die voorlooper van Diabetes.
  • Verandering in liggaam samestelling: Onderbroke vasting lei daartoe dat jou liggaam vashou aan spiermassa en vet verloor – presies wat ons wil hê!
  • Leef langer en voorkom siektes.

 

Wie kan NIE die vasbyt doen nie?

Die Vasbyt is nie geskik vir kinders, swanger vroue, vroue wat borsvoed, diabete, bejaardes en mense met lae bloedsuiker vlakke nie.

Maar vir die wat ’n drie-weke uitdaging wil laat tel en baie vet wil verbrand – kliek hier om te registreer

Moet dit nie misloop nie – wees deel van die opwindende Vasbyt!

 

Vakansie Lyf 2018_whatsapp.JPG

 • Het jy al self ondervind dat kits diete nie werk nie want jy tel maar net weer al die gewig wat jy verloor het (en dalk nog meer) op?

 • Maar jy het net ’n kort tydjie oor en wil graag gewig verloor sodat jy kan goed lyk in jou vakansie klere…

 • Verloor jy dalk moed as jy nie vinnig resultate sien wanneer jy moeite doen om gewig te verloor nie?

Kom vat La Ferm se hand met ons 5:2 Vakansie Lyf Vasbyt en sien vinnig resultate – maar voel ook energiek en gesond die somer… Slegs 3 weke wat jy kan laat tel!

Die 5:2 Vasbyt is ’n onderbroke vastingsdieet waar jy afwisselend vir 2 van die 7 dae in die week, met tydsintervalle, gaan vas! Jy het reg gelees – jy gaan op ’n gesonde manier vas en vet verbrand! En ons het weer 'n vars, NUWE opwindende eet- en oefenplan.

Byt saam ons vas en ervaar ’n verskil!

Die Vasbyt kos slegs R680 en sluit jou 3-weke eet- en oefenplan in. Addisionele produkte kan ook teen spesiale pryse aangekoop word deur dit op die registrasie vorm aan te dui.

Hoe werk dit?

Dit word genoem die 5:2 afwisselende vastings dieet. Jy volg vir vyf dae in die week 'n gesonde, gebalanseerde eetplan. En vas dan vir twee agtereenvolgende dae. Maar die vas beteken nie jy eet niks nie – 'n tipiese vasdag behels twee maaltye en 'n happie tussen in. Jou totale kilojoule inname vir die dag is 'n verminderde 2520 kJ’s. Ons Vasbyt duur slegs 3 weke – net wat jy nodig het om die verskil te sien!

Voordele van die 5:2 Onderbroke Vastings eetplan:

• Die geheim tot gewigsverlies is dat jou lyf na slegs 'n paar uur die meganismes afskakel wat vet stoor. En dié aanskakel wat vet verbrand. Jy leer dus jou lyf om vet te verbrand!

• Verminderde risiko vir hartsiektes: Onderbroke vasting lei tot verlaging van LDL-C (slegte cholesterol) asook verlaging in bloeddruk.

• Verminderde risiko vir sekere kankers agv verlaging van Insulien-agtige groeifaktor 1 (IGF-1)

• Verbeterde insulien sensitiwiteit: Vas kan ook 'n uitwerking hê op die vlakke van die hormoon insulien – veral as verfynde suikers en stysels uitgeskakel word. Hoё insulienvlakke dra daartoe by dat die sel-omgewing verander. Selle verdeel dan te veel en verkeerd, wat weer bydrae tot oorgewig. Hoё insulienvlakke gaan ook gepaard met insulienweerstandigheid. Dis iets waaraan 80% van oorgewig mense lei en die voorlooper van Diabetes.

• Verandering in liggaam samestelling: Onderbroke vasting lei daartoe dat jou liggaam vashou aan spiermassa en vet verloor – presies wat ons wil hê!

• Leef langer en voorkom siektes.

Wie kan NIE die vasbyt doen nie?

Die Vasbyt is nie geskik vir kinders, swanger vroue, vroue wat borsvoed, diabete, bejaardes en mense met lae bloedsuiker vlakke nie. Maar vir die wat ’n drie-weke uitdaging wil laat tel en baie vet wil verbrand

 

kliek hier om te registreer

 

Moet dit nie misloop nie – wees deel van die opwindende Vasbyt!

  • Het jy meer as 3 van die volgende simptome –

diarree; winderigheid; krampe; hoofpyne; tel maklik gewig op om jou maag; verouderde vel; lae energievlakke of buierigheid?

  • Of miskien sukkel jy om gewig te verloor of het dalk ’n plato bereik met jou huidige pogings?

  • Dalk is jy baie vergeetagtig en voel nie asof jy met die lewe se pas kan volhou nie?

 

Indien jou antwoord ja op meer as 3 van hierdie punte is, is dit dalk tyd vir detoks!

 

En La Ferm het die antwoord: ’n eetplan en oefen program wat spesifiek ontwerp is en meermale as suksesvol bewys is. Veilig om te volg en baie prakties vir ons gejaagde lewenstyl – met die hersiene DETOKS BOKS Vasbyt!

 

Die 3-weke Vasbyt skop af op 10 September 2018 – net betyds om goed te lyk en voel in jou somerklere!

 

Dit is ’n Vasbyt program waar ons jou hand vat en jou daagliks motiveer en monitor sodat jy nie sommer net gaan moed opgee nie… Maar – nog beter! Ons pak ook vir jou ons hersiene DETOKS BOX!

 

La Ferm se DETOKS BOKS eetplan is propvol anti-oksidante, maar ook suiker-, koring- en laktose vry. Ons pak van die droë bestanddele (reeds in porsies) – jy moet net die vars kos aankoop. Dis amper 50% van 3 weke se kruideniers! En daardie duur “superfoods” word nou vir jou bekostigbaar omdat ons dit in grootmaat aankoop en vir jou net die nodige porsies inpak!

 

Die Vasbyt program sluit ’n praktiese 3-weke eetplan en oefenprogram in – die eetplan sluit ’n weeklikse spyskaart, inkopielys en resepte vir die drie weke in, asook die opwindende oefenprogram met effektiewe oefeninge wat jy in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd kan doen.

 

Die plan kom ook saam met videos om jou liggaam te detoks deur strekke.  Die keer sorg La Ferm dat jy jou energievlakke gaan verbeter, jou rug en heupe los strek en jou stress vlakke verlig. Daar is ook super effektiewe arm, maag en been oefeninge wat sal sorg dat jy fermer is na 21dae.  

 

Met hierdie holistiese benadering tot ligter en gesonder leef, kan jy ook voel hoe daardie kg’e afval en die cm’s wegsmelt – en ook afbly! Maar met die nodige engergie en lewenslus om jou lewe voluit te lewe.

 

So, wat kan jy van die Vasbyt verwag:

  • Praktiese 3 weke detoks eetplan met inkopielys, spyskaart en resepte (waarde R550)

  • Gebalanseerde, effektiewe 3 weke oefenprogram (waarde R550)

  • Maar ook jou eie dieetkundige en biokinetikus, on call, daar vir jou (waarde priceless)

  • En die boks – ter waarde van R1480

    • Droë bestanddele vir 9 detoks super-food smoothies!

    • Ander lae GI koringvrye ontbyt opsies

    • Sommige van die happies vir snack-tye

    • SportronTeaguard ®

    • PLUS: spesiale oefen en detoks verrassings!

  • Posgeld na een adres in Suid Afrika

 

Dis ’n totale waarde van R2580 vir slegs R1480! (Slegs R1540 vir ’n boks met porsiesvir ‘n man)

 

Hierdie boks kan jou lewe verander en die deurbraak wees tot die ligter, fermer en gesonder jy!

 

Onthou dat ons Vasbyt reeds op Maandag 10 September 2018 afskop en dat ons sewe werks dae moet toelaat vir koerier. Om teleurstelling te voorkom, registreer sommer vandag nog – kliek hier!

 

Vir algemene navrae, stuur ’n epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. – ons sien uit om van jou te hoor.

 

Aug2018vasbyt.jpg

  • Het dit tyd geword om jouself en jou gesondheid eerste te stel?
  • Dalk het ’n ekstra koue winter en lekker eet ’n paar ekstra vetjies laat aanpak
  • Of jy wil sommer net seker maak dat jou somer klere gemaklik is en goed lyk

 

La Ferm het die oplossing vir jou!

Op 13 Augustus 2018 begin ons 21-dag Verloor Gewig Vasbyt uitdaging - gefokus op gewigsverlies, met al die voordele van ‘n  gesonder en ligter jy! Bekostigbaar met die aanbeveling van ekstra produkte teen ‘n spesiale korting wat vir jou waarde vir geld en definitiewe resultate gaan gee. Vir slegs R680 gee ons jou R1250 se waarde!

Hierdie Vasbyt is bekostigbaar en bied jou die ideale geleentheid om aan jou somerlyf te begin werk.  En natuurlik monitor ons jou daagliks vir daai ekstra hubstoot en sodat jy nie alleen deur die 21dae hoef te gaan nie. Moenie langer uitstel nie – maak die kopskuif vandag!

 

 

Hierdie verloor-gewig-plan kos slegs R680 en sluit in:

AppleCinnamonSmoothie2.jpg

• Die 21-dag eetplan met inkopielys en resepte - elektronies vir jou gestuur per e-pos, gerieflik en maklik byderhand (waarde R450)

• Effektiewe oefenplan - weeklikse oefen program per e-pos of op jou foon deur middel van ons Whatsapp motiveringsgroep (waarde R450)

• Professionele kennis en deurlopenede motivering met jou eie Dieetkundige en Biokenetikus "on call", altyd daar vir jou (waarde priceless)

 

PLUS - die opsie om die volgende produkte addisioneel tot vasbyt teen 'n spesiale prys aan te koop:

1e3c1d6699cebd55a6cc0efdbde7c0d5.jpg• Ekstra Aarbei Shake @ R250
• Ekstra Caramel Shake @ R250
• Ekstra Sjokolade Shake @ R250
• Masseer Pakket @ R280
• DVD1 @ R80
• DVD2 @ R80
• Omega3 @ R160
• Apple Cider kapsules @ R155

 Dis R1250 se waarde teen slegs R680! Moenie die geleentheid laat verbygaan nie.

Registrasies is nou oop - kliek hier om te registreer!

As jy spesifieke navrae het - stuur 'n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

womanonscale638x425.jpg

Kom vat ons hand en stap die pad na ‘n ligter en gesonder jy met ons unieke 21-dae Verloor Gewig Vasbyt.

 

  • Wil jy jouself op die bank opkrul met ’n lekker beker warm sjokolade wanneer die winterkoue nader kruip?
  • Soek jy dalk so bietjie motivering om so paar ekstra rolletjies om jou middel af te skud terwyl die sondebokke onder die lae klere bedek is?
  • Wonder jy dalk of dit hoegenaamd moontlik is om gesond te leef en gewig te verloor wanneer dit so koud en die dae so kort is?

Kom ons wees nou maar eerlik met mekaar – dis nie maklik om gesond te leef in die koue winters maande nie. Ons wil warm comfort food eet en hoe nou gemaak as ons nie die gesonde gewoontes van die somer-maande wil verleer in die winter nie?

Kom vat ons hand met La FERM se winter vasbyt! Met ’n smul lekker eetplan en vuurwarm oefenplan wat jou verseker deur die winter gaan laat Lafermproduct12gewig verloor!

By La Ferm is dieet nie koue slaaie en smoothies nie – maar ’n gesonde leefstyl waarmee jy sal kan volhou. Dus is ons Winter Vasbyt ook ‘n volhoubare leefstyl pakket wat etes geskik vir die winter insluit – nie koue slaaie en vrugte smoothies nie.

Die pakket sluit ’n eetplan in met heerlike winter dieetkos wat kg en cms kan laat wegsmelt. Sien uit na soppe, warm suikervrye sjokolade voor die kaggel, biltong happies en springmielies! Dan kan dit mos net lekker wees om maklik gewig te verloor!

Maar meer nog – die meeste van hierdie eetplan se droë bestanddele is gerieflik verpak in ’n boks!
Ons stel met trots bekend La Ferm se Shake-it-Off Winter boks!

Vir sommige van ons is die winter ’n gevaarlike tyd sover dit gewigsbeheer aangaan omdat ons soveel makliker meer eet en minder aktief raak – juis daarom is ons praktiese eetplan en oefenprogram ideal om hierdie winter eerder in jou guns te laat draai en eerder gewig te verloor onder die lae wintersklere.

Met die winter Shake-it-off boks se vuurwarm oefenplan gaan jy verseker jou metabolisme aan die brand steek en verseker wees van ’n ferm lyf vir die lente!

Hoe dit ook al sy – La Ferm het vir jou die perfekte, bekostigbare plan: die Winter Shake-it-Off Vasbyt wat op 4 Junie 2018 afskop!

Teen slegs R1 480 vir ’n boks met porsies vir ’n vrou en R1 680 vir ’n boks met porsies vir ’n man is jy deel van die Vasbyt - en dit sluit in:Lafermproduct14

  • Die 21-dag eetplan met inkopielys en resepte – elektronies per epos gestuur, gerieflik en maklik byderhand (waarde R550 per persoon)
  • Effektiewe oefenplan – elektronies gestuur (waarde R550 per persoon)
  • Professionele kennis en deurlopenede motivering met jou eie Dieetkundige en Biokenetikus "on call", altyd daar vir jou (waarde priceless)
  • Jou keuse uit een van La Ferm se oefen DVD's – gratis (waarde R150)
  • Asook die BOKS (ter waarde van R1 400) wat insluit:
    • Verskeidenheid Lae GI ontbyt opsies
    • Happies vir snack tye – neute, stafies, biltong en springmielies
    • Ferm UP shake vir jou middagetes – reeds in porsies verpak
    • Sop, warm vrugteslaai mengsel en warm sjokolade!
  • Posgeld na een adres in Suid Afrika

Vir spesifieke navrae – stuur 'n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.