• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

fruittop

Nuwe opwindende eetplan: La Ferm se 5:2 Onderbroke Vastings dieet (OV).

Hoekom sal jy die dieet wil volg:

Eerstes ons het fantastiese resultate met die plan, tussen 1.5-4kg verlies per week.  

Voordele van die 5:2 Vastings eetplan:

  • Die geheim tot gewigsverlies is dat jou lyf na slegs ‘n paar uur die meganismes afskakel wat vet stoor. En die aanskakel wat vet verbrand.
  • Verminderde risiko vir hartsiekte – Onderbroke vasting lei tot verlaging van LDL-C asook verlaging in bloeddruk
  • Verminderde risiko vir sekere kankers a.g.v. verlaging van Insulien-agtige groeifaktor 1 (IGF-1)
  • Verbeterde insulien sensitiwiteit-  Vas kan ook ‘n uitwerking hê op die vlakke van die hormoon insulien- veral as verfynde suikers en stysels uitgeskakel word. Hoё insulienvlakke dra daartoe by dat sel-omgewing verander. Selle verdeel dan te veel en verkeerd, wat weer bydrae tot oorgewig. Hoё insulienvlakke gaan ook gepaard met insulien weerstandigheid. Dis iets waaraan 80% van oorgewig mense lei en die voorlooper van Diabetes.
  • Verandering in liggaam samestelling, Onderbroke vasting lei daartoe dat jou liggaam vashou aan spiermassa en vet verloor- presies wat ons wil hê. 
  • Leef langer en voorkom siektes-

 

“Fasting can benefit any otherwise healthy person whose calories now have the upper hand in his or her life” New England Journal of Medicine.

“Therapeutic fasting is not a mystical or magical cure. It works because the body has within it the capacity to heal itself when obstacles to healing are removed. Health is a normal state. Most chronic disease is the inevitable consequences of living a lifestyle that places disease-causing stressors on the human organism. Fasting gives the body an interlude without those stressors so that it can speedily repair or accomplish healing that could not otherwise occur in the feeding state.”

Joel Fuhrman (MD), family physician, nutritional researcher and New York Time’s best selling author.

Vas (ook onderbroke vas) is nie opsie vir kinders, swanger vroue, vroue wat borsvoed, diabete, bejaardes en mense met lae bloedsuiker vlakke nie.

 

Hoe sal plan werk en wat kry jy:

Jy volg vyf dae lank gesonde, gebalanseerde eetplan. En vas twee dae. Maar die vas beteken nie jy eet niks nie. ‘n Tipiese vasdag behels twee maaltye en ‘n happie tussen in. Jou totale kilojoule inname vir die dag is 2520 kJ’s.  Die eetplan is perfek geformuleer deur dieetkundige vir ’n man of vrou en jy hoef nie resepte uit te dink of te wonder of jy reg vas nie. Alles is gerieflik vir jou op ’n plan.

Geen eetplan kan sonder ’n gebalanseerde en veilige oefenplan gaan nie.   Ons oefenplan is aangepas vir die vastings dae sodat jy so min as moontlik ekstra energie verbruik. Strekke en postuur oefeninge word voorgeskryf vir die 2 dae. Die ander dae verbrand jy verseker vet met die oefenplan.

 

Ingesluit in die plan:

  • 21dae eetplan met inkopielys en maklike resepte.
  • ’n 21dae oefenplan met oefenkaarte en video’s.  

 

Somer plan:

Button New 1

 

Winter plan:

Button New 1