• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

huidige


watisvasbyt

La FERM het het ontstaan omdat ons dieet, oefen en gesond leef vir jou prakties en volhoubaar wil maak. Met ons 3 weke uitdagings wat ons 'n "Vasbyt" noem, gee ons nie net vir jou 'n eetplan en oefenprogram nie, maar ons vat ook jou hand en gee deurlopend deur die Vasbyt advies en motivering om van die leefstyl verandering 'n sukses te maak.

Ons doen dit al vir 5 jaar en baie mense se lewens is al aangeraak en omgekeer na 'n gesonder, ligter lewe.  Jy kan dit ook ervaar.

Met 'n Vasbyt gaan jy vir 3 weke volgens 'n oefen program en eetplan leef wat daarop gefokus is om jou te help gewig verloor, maar ook om gesond te word. Ons deel ons kos fotos en motiveer en inspireer mekaar.

Let wel dat ons "Shake-it-Off Box" soortgelyk aan 'n vasbyt is, maar met die verskil dat jy al die inligting eenmalig in jou boks kry en dan die drie weke eetplan op jou eie volg en nie deel van 'n groep is waar daar deurlopend inligting gedeel word nie en jy ook nie gemonitor word deur die proses nie.

Die Vasbyt-program sluit in:

 

Kom vat gerus ons hand en skryf in vir ons volgende immergewilde Vasbyt!

In 2019 neem ons jou hand met opwindende vasbyte:

  • Sakpas 5:2 Vasbyt 14 Januarie 2019 - Voltooid
  • Shake-if off Vasbyt 18 Februarie 2019 - Voltooid
  • Suiker Detoks Vasbyt 1 April 2019 - Voltooid
  • Shake-it-off Winter box Vasbyt 20 Mei 2019 - Voltooid
  • "Intermittent Plant based Fasting" Vasbyt - 5 Augustus 2019
  • Detox Box Vasbyt - 2 September 2019
  • "SHAKE IT OFF Box" Vasbyt - 7 OKTOBER 2019  - Klik hier om te registreer

 Vir spesifieke navrae, stuur 'n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.