• Image1LafermSite.jpg
  • Image5LafermSite.jpg
  • Image6LafermSite.jpg

HS IMG 2

Ervaar jy 3 of meer van die volgende simptome?

  • Gemoedskommelinge
  • Kos drange
  • Chroniese moegheid
  • Hoofpyn
  • Gewigstoename afgesien van oefen en reg eet
  • Vet storing om jou middel
  • Spanning en angstigheid
  • Ongesonde kolon

La Ferm het die oplossing!

Met die 10-dag behandelingsplan gaan ons jou hormone help herstel.

Hormone het ‘n impak op jou liggaamlike en emosionele gesondheid. Dit is jou liggaam se chemiese boodskappers wat ‘n baie groot rol speel in die beheer van jou eetlus, gewig en gemoed, om net ‘n paar te noem. Hormone help ook om baie van jou liggaam se groot prosesse te kontroleer, soos jou metabolisme en voortplanting.

Wanneer jy ‘n hormoonwanbalans het kan dit ernstige gevolge hê reg deur jou liggaam. ‘n Hormonale wanbalans het ‘n toenemende faktor geword in ons gejaagde, moderne leefstyl.

Die plan gaan ’n holistiese behandelingsplan wees wat insluit ‘n 10-dag eet- en oefenplan, kennis oor hormone wat verband hou met gewig asook praktiese advies oor supplemente en superkosse wat wel ‘n verskil kan maak.

Ons gaan nie net hormone stabiliseer nie maar ook jou help om optimaal te funksioneer, goed te voel en gewig ook laat verloor.

Het jy geweet jou oefenplan kan jou hormone negatief beïnvloed?   Oefen jy en verhoog jou oefenplan regtig jou metabolisme of veroorsaak jou oefenplan meer skade as goed?  Ons gaan kyk watter tipe oefeninge is goed vir jou hormone en watter jy moet vermy. 

Bonus! Nuutste ontspanning en slaap tegnieke wat jou gewig laat verloor word behandel en ’n belangrike supplement inligtingstuk word voorsien. 

Hierdie “HERSTEL JOU HORMONE – 10 DAG PLAN om gewig te verloor” skop af 15 April 2020. Ons gaan jou leer van al die natuurlike metodes om jou te help met die herstel van jou hormone.

Moenie uit mis op die vasbyt nie.  Registreer nou! Kliek hier en stap die 10 dae saam met La Ferm span.

HS IMG 4