La Ferm het ontstaan uit die strewe van twee passievolle, professionele gesondheidskonsultante om individue te lei na ‘n gesonder leefstyl en dit op die mees praktiese en volhoubare manier. Ons produkte en programme is uniek, holisties, professioneel en waarborg gesondheid asook resultate.  

Marietjie Shepherd (Biokinetikus) en Izette Faul (Dieetkundige) 

Marietjie Shepherd (Biokinetikus) en Izette Faul (Dieetkundige) is die trotse eienaars van La Ferm.

La Ferm sien uit om ‘n pad saam met jou te stap sodat jy die verskil in jou lewe kan ervaar en daarmee kan volhou! Kontak ons hier vir enige vrae of advies.