10 Dag Kolon Detoks Plan

TAAL : AFRIKAANS 

La Ferm se doel met hierdie plan is om jou spysverteringstelsel effektief te detoks, en sodoende ligter sal weeg en voel.

R450.00

La Ferm deel met jou ‘n praktiese 10 dag-kolon vriendelike eetplan – hoog in oplosbare vesel en vry van alle moontlike voedselsoorte wat simptome van spastiese kolon (Irritable Bowel of IBS) kan vererger. Ons stabiliseer en detoks jou kolon sodat dit minder sensitief is ten opsigte van voedsel en jy leer wat die regte voedselkeuses is vir die toekoms om pynvry en ligter te leef! Die plan sluit in ‘n Kolon detoks behandelingsplan om meer te wete te kom oor ‘n gesonder kolon asook Spastiese kolon en hoe hierdie eetplan jou gaan help om jou lewe te verander.

Hierdie plan sluit in:

  • Behandelingsplan met advies en nodige kennis
  • 10 dag eetplan met resepte en inkopielys
  • Masseer, strek, ontspan oefenkaarte