Adrenogen

Adrenogen® is ontwerp om voedings ondersteuning vir gesonde byniere funksie te bied deur hoë kwaliteit bynier konsentraat te kombineer met uitgesoekte B-vitamiene wat betrokke is by hormoonproduksie. Die konsentraat se rouheid word gewaarborg (onder 37 °C verwerk) sodat die natuurlike bestanddele onbeskadig bly.

Bestanddele:

Riboflavin

Vitamien B6 (as piridoksien HCI)

Pantotensuur (as d-kalsium pantotenaat)

Rou adrenale konsentraat (bovine)

Para-aminobenzoësuur (PABA)

Ander bestanddele: Mikrokristallyne sellulose, sellulose, kalsiumsilikaat, croscarmellose natrium, steariensuur (groente), silika en magnesium stearaat (groente).

R460.00

Aanwysings vir gebruik: Neem een tablet drie keer per dag of soos voorgeskryf deur jou gesondheidsorgpraktisyn.

Hierdie produk is nie-GMO en glutenvry.