500ml
R143.00
Aalwynsap is ‘n verfrissende drankie wat die algemene welstand bevorder.
Daar is ‘n verband tussen die verhoging van die dermwaterinhoud en die stimulasie van peristalse (beweging van ontlasting in die ingewande), wat u help om hardlywigheid te voorkom. Voedsel wat die dermwater help verhoog, help met die verligting van hardlywigheid.
KOPIEREG © 2018-2021. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES