Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

“BURNT OUT?” – 10 DAG PLAN om gewig te verloor en stres te hanteer

BURNT OUT – 10 DAG PLAN Vasbyt @ R390 (10 Stap behandelingsplan, eet- en oefenplan, Leefstylanalise en advies)

Ervaar jy 3 of meer van die volgende simptome? 

  • Is jy moeg vir geen besondere rede nie?
  • Laat jou nagrus jou nie uitgerus voel of is dit ‘n stryd om wakker te word in die oggende?
  • Is jy afhanklik van koffie of ander kaffeïene om aan die gang te bly?
  • Voel jy afgemat en oorweldig,  nie in staat om die faktore wat jou spanning vermeerder, te hanteer nie?
  • Het jy onbeheerbare drang na sout of soet versnaperings?
  • Worstel jy om die daaglikse lewe te hanteer?
  • Onvermoë om te herstel na besering, siekte of spanning?

Het jy geweet dat stres jou gewig kan laat optel?

Het jy geweet dat jou stres vlakke jou sex hormone en skieldklier kan beinvloed?

La Ferm het vir jou goeie raad en ‘n plan om jou stres vlakke beter te hanteer!

Bonus: LA FERM gaan jou ook geestelik en emosioneel help met die plan.

Hormone het ‘n impak op jou liggaamlike en emosionele gesondheid. Dit is jou liggaam se chemiese boodskappers wat ‘n baie groot rol speel in die beheer van jou eetlus, gewig en gemoed, om net ‘n paar te noem. Hormone help ook om baie van jou liggaam se groot prosesse te kontroleer, soos jou metabolisme en voortplanting.

Wanneer jy ‘n hormoonwanbalans het kan dit ernstige gevolge hê reg deur jou liggaam. ‘n Hormonale wanbalans het ‘n toenemende faktor geword in ons gejaagde, moderne leefstyl.

Die plan gaan ’n holistiese behandelingsplan wees wat insluit ‘n 10-dag eet- en oefenplan, kennis oor hormone wat verband hou met gewig asook praktiese advies oor supplemente en superkosse wat wel ‘n verskil kan maak.

Ons gaan nie net hormone stabiliseer nie maar ook jou help om optimaal te funksioneer, goed te voel en gewig ook laat verloor.

Het jy geweet jou oefenplan kan ook jou stresvlakke verhoog.?   Oefen jy en verhoog jou oefenplan regtig jou metabolisme of veroorsaak jou oefenplan meer skade as goed?  Ons gaan kyk watter tipe oefeninge is goed vir jou stres-hormone en watter jy moet vermy.

Kom oefen 10dae saam met Marietjie aanlyn om jou stresvlakke op die regte manier te beheer..

Hierdie “”BURNT OUT?” – 10 DAG PLAN om gewig te verloor” skop af 20 – 29ste APRIL 2022. Ons gaan jou leer van al die natuurlike metodes om jou te help om stres vlakke beter te hanteer en gewig  te verloor.

Moenie uit mis op die vasbyt nie.  Registreer nou! 

Kies jou opsie en die addisionele produkte wat jy wil aankoop:

Image Produk Prys Opsie Hoeveelheid Koop
R390.00
R190.00
R263.00
R380.00
R580.00
R580.00
R80.00
R230.00
R266.00
R320.00
Totaal R0
1 2

X

R0