Calcium + Bone Builder

Nurture Kalsium + beenbouer is meer as net ‘n kalsiumaanvulling. Hierdie been-voedingsformule voed jou skelet met ‘n hoogs absorbeerbare bron van minerale, vitamien D3, magnesium en natuurlik voorkomende beenbou-verbindings.

 

Kenmerke:

  • MCHS – gespesialiseerde uittreksel uit bees been
  • Tipe l en tipe ll kollageen om bene te help versterk
  • Vitamien D3 ondersteun optimale absorpsie van kalsium
  • Magnesium help spierverslapping en bied bykomende ondersteuning vir beenvorming

 

Bestanddele:

Vitamien D (as cholecalciferol)

Kalsium (as MCHC en dikalsiumfosfaat)

Fosfor (as MCHC en dikalsiumfosfaat)

Magnesium (as magnesiumsitraat, magnesiumaspartaat en magnesium bis-glisinaat)

Mikrokristallyne hidroksiapatiet konsentraat (MCHC)

 

Ander bestanddele: Mikrokristallyne sellulose, natriumstyselglikolaat, steariensuur (groente), silika en bedekking (Hypromellose, medium ketting trigliseried en hidroksipropylcellulose).

Aanwysings vir gebruik: Neem 1-3 tablette daagliks of soos aangedui deur u gesondheidsorg praktisyn.

R230.00

Aanwysings vir gebruik: Neem 1-3 tablette daagliks of soos aangedui deur u gesondheidsorg praktisyn.

Let op: Hou buite bereik van kinders. Raadpleeg u gesondheidsorg praktisyn voordat u antibiotika, diuretika, osteoporose of ander medikasie gebruik.

Hierdie produk is nie-GMO en glutenvry.