Coloplex

R90.00

Uit Voorraad Uit

Coloplex is ‘n kruie aanvuller wat help om kolon wanfunksie te herstel:

  • Die spysverteringstelsel het ‘n beduidende invloed op gesondheid en lewenskrag. 
  • Baie siektetoestande en ongemak in die maag hou verband met die opbou van afvalstowwe in die kolon. 
  • Interne reiniging is belangrik vir die instandhouding van goeie gesondheid en dit maak ‘n gewigsbeheerprogram baie meer effektief.

Coloplex bevat: 

  • Senna, Kasara en Perdebessie help om afvalstowwe uit te skei.
  • Wildekaneel, Gemmer en Pepperment verlig winderigheid.
  • Psyllium versag die stoelgang.
  • Rissiepeper, Appelpektien en Vinkel tree op as anti-mikrobe.
  • Aalwyn en Soethout (Liquorice) het ‘n anti-inflammatoriese effek.
  • Seldery help ook met vertering.

 

Kliek hier vir meer informasie