Sale!

Ferm Combo

Bederf jouself, en gee jou liggaam die liefde wat dit benodig

Combo sluit in :

Enige geur Ferm up shake 1kg
Enige geur Supershot 105g
Enige geur Granola 250g

 

 

Original price was: R635.00.Current price is: R555.00.

1 × Supershots
Supershot Opsies:
R160.00
Granola
1 × 250g Granola
Granola Geure:
R80.00
ferm up
Geure:
R410.00

La Ferm se Cranberry Granola het dieselfde voedsaamheid as die Breakfast Granola met die ekstra voordele van Rooibosbessies en Klapper. Rooibosbessies: Versterk die immunstelsel en help met die niere se funksionering. Gedroogde Klapper: Bron van MCT-vette wat deur die liggaam omgeskakel word in energie en bevat ook antivirale, antifungale en antibakteriese eienskappe.

Super Shot – Beet & Berry

Die Beet & Bessie-Superkos mengsel is ryk aan anti-oksidante, vesel en baie fitonutriënte wat jou liggaam se immuunstelsel ondersteun en beskerm. Dit bevat voedingsryke bestanddele soos Chia sade, beet, bloubessie en goji bessie poeier wat propvol anti-oksidante is. Die kombinasie van hierdie bestanddele bevorder gesonde selgroei en herstel, terwyl dit ook die gesondheid van jou hart en brein ondersteun.

La Ferm Rooibos Tee 

Rooibos het ‘n uitgebreide produkreeks wat deur die jare sorgvuldig aangepas en vervolmaak is om die beste aan ons kliënte se behoeftes te voorsien. Rooibos gee jou ‘n heerlike dosis antioksidante. Antioksidante maak die skadelike vrye radikale skoon wat selle kan beskadig en kanker kan veroorsaak, wat sellulêre skade en inflammasie kan belemmer.

Kruie tee is ‘n lae kalorie opsie en ‘n uitstekende toevoeging tot jou vloeistof inname terwyl jy probeer om gewig te verloor.

 

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸