Coyne Biomax® Glutathione 

Bekend as die ‘meester’ antioksidant, wat detoksifikasie ondersteun en tree op as ‘n vryradikaalopruimer. ‘n Liposomale afleweringssisteem verseker optimale absorpsie en biobeskikbaarheid van die aktiewe bestanddele.  

R525.00

Kapsules: 30

Gebruiksaanwysings en waarskuwings: Volwassenes: Neem 1 tot 2 kapsules daagliks op ‘n lee maag voor ontbyt. Gebruikers moenie die aanbevole maksimum dosis van 2 kapsule per dag oorskry nie. Hou buite bereik van kinders. Raadpleeg ‘n gesondheidspraktisyn voor gebruik. 

Kontraindikasies:Moenie die produk neem indien u allergies/hiepersensitief isvir enige van die bestanddele nie. Nie vir gebruik gedurende swangerskap of borsvoeding nie.  Nie aanbeveel vir persone jonger as 18 nie.  

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸