Digestron

Hierdie produk bevat verskillende ensieme (amilase, lipase, protease en laktase) wat help met die vertering van voedsel na kleiner voedingstowwe bv. vertering van laktose wat nodig is vir melkintoleransie.

 

Kliek hier vir meer informasie

R143.00

  • ‘n Kruiemengsel met die vermoë om spasma en sooibrand te verlig, sowel as om hulp te verleen aan sekere aktiwiteite rakende die spysverteringstelsel.
  • Glutamien – ‘n kalmerende middel sowel as ‘n belangrike komponent van die glukosetoleransie en maagwand herstel

Word aangedui vir gebruik wanneer jy aan die volgende toestande lei:

  • Slegte spysvertering
  • Naarheid
  • Winderigheid
  • Opgeblasenheid
  • Hardlywigheid
  • Diaree
  • Laktose intoleransie
  • Prikkelbare derm sindroom (IBS)

Word teenaangedui vir mense met Sistiese Fibrose – geen navorsing om effektiwiteit te ondersteun nie.