Energard

R263.00

Ons lewens is so gejaag dat ons moet waak teen uitbranding. As jy aanhoudend moegheid ervaar, sleg slaap en gewig om jou middel terughou dan is Energard moontlik ’n goeie produk vir jou.

  • Energard bevat Foodstate® voedingsstowwe en is spesiaal geformuleer om voedingstowwe te verskaf wat die bynierfunksie ondersteun.
  • Dit kan help om stres, moegheid en verwante toestande te bekamp wat vandag so algemeen is.
  • Dit bevat Vitamiene B’s, C, Foliensuur, en kruie wat die Endokrienestelsel ondersteun en balanseer. 

 

Kliek hier vir meer informasie