Ferm “Combo”

SPAAR 20% en kry jou Ferm Produk Pakket wat insluit :

Enige geur Ferm up shake 1kg
Enige geur Supershot 105g
Enige geur Granola 250g

 

From R610.00

Geure:
R385.00
Granola
1 × 250g Granola
Granola Geure:
R80.00
1 × Supershots
Supershot Opsies:
R145.00

Ferm Up Skommel:

Ons weet dat ‘n voltydse werk saam met die alledaagse besig wees soms net te veel druk op ons plaas om nog gesond te eet ook – maar om ‘n ete oor te slaan lei tot moegheid, lae bloedsuiker en oorgewig… LaFerm het egter die oplossing – geen ete word vinniger gemaak as ons heerlike skommel nie!

Super Shot – Spicy:

Gemmer is ideaal vir spysverteringsprobleme naamlik spastiese kolon, naarheid, opgeblasenheid en winderigheid, en is ook ’n natuurlike anti-oksidant en detoksifiseringsmiddel. Dit help met die verbetering van jou metabolisme. Geen beter manier as om jou dag met La Ferm se Supershot te begin nie!

La Ferm Granola 250g:

Breakfast Granola 

La Ferm se Breakfast Granola is ideaal vir ‘n gesonde ontbyt, tussen-in happie of om te gebruik in jou smoothies. Dit sal jou volgehoue energie gee, is hoog in vesel en gelaai met voedingstowwe.

Al die bestanddele is rou, koringvry en elke bestanddeel het ‘n doel:

  • Rou en gevlokte amandels: Goeie bron van proteïn en noodsaaaklike vet.
  • Pampoensaad: Goeie bron van proteïn, noodsaaklike vet en vesel.
  • Sonneblomsaad: Hoog in Vit E (‘n antioksidant), veg teen vrye radikale en inflammasie. Ook ‘n goeie bron van Magnesium en vesel.
  • Sesame saad: Kalsium & Fosfor bevorder beengesondheid. Goeie bron van antioksidante, verlig ook spanning en verlaag hipertensie.
  • Heuning: Hoë glukemiese koolhidrate vir vinnige vrystelling van energie.

Geniet dit saam met jogurt, vrugte of net so.

Chia Granola

La Ferm se Chia Granola het dieselfde voedsaamheid as die Breakfast Granola met die ekstra voordele van anti-oksidante, vesel, omega-3 asook bron van proteïen.

Cranberry Granola

La Ferm se Cranberry Granola het dieselfde voedsaamheid as die Breakfast Granola met die ekstra voordele van Rooibosbessies en Klapper.

  • Rooibosbessies: Versterk die immunstelsel en help met die niere se funksionering.
  • Gedroogde Klapper: Bron van MCT-vette wat deur die liggaam omgeskakel word in energie en bevat ook antivirale, antifungale en antibakteriese eienskappe.