Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in ‘n raadgewende hoedanigheid sal help rakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KIES JOU BOKS VASBYT!
Gewaarborgde gewigsverlies is hier!
Goeie nuus – JY MAAK DIE KEUSE EN ONS STUUR JOU BOKS!
Registreer vandag indien jy:
Die lekkerte van La Ferm se Shake it off BOKS Vasbyt:
La Ferm se missie is om vir kliënte ‘n praktiese en lekker dieet- en oefenplan te gee wat by hul leefstyl pas. Daarom bied die laaste Vasbyt van 2024 vir jou die opsie om te kies watter boks die beste vir jou kan werk. Ons gewilde “verloor-gewig-boks” is ontwerp om gewigsverlies so maklik, gerieflik, bekostigbaar en tydbesparend as moontlik vir jou te maak.
Wat nog lekker is:
DIE KIES JOU BOKS VASBYT BEGIN 4 NOVEMBER 2024. Skryf vandag in en kry jou Boks met gratis eet-en oefenplan jy betaal net vir jou spesifieke boks.
21-Dag eetplan:
Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand. Mans en dames eetplan is beskikbaar.
Oefenprogram:
‘n Kort, effektiewe oefenprogram met videos en oefenkaarte, om jou fermer en warm te oefen. Dit kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word.
Motivering, Raad en Aanspreeklikheid
Deurlopende, altyd daar professionele kennis, raad en motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus. Ons Vasbyters deel ook motivering en hou mekaar aanspreeklik op ons Whatsapp groep.
Verander jou lewe met die KIES JOU BOKS Vasbyt!
En jou 2 opsies is:
SHAKE IT OFF SOMER BOKS:
Die boks is vir die gesonde eter wat gereeld (5-6 klein etes) iets klein wil eet en lekker met ‘n oefenrek wil oefen. Jou ontbyt, happies en middag shake is verpak in die boks wat jou porsies beheer en dus jou gewig laat verloor. Die plan is geskik vir mense wat hard oefen of besig is.
Verskeie La Ferm produkte is in die boks:
SHAPE UP BOKS
Die boks is vir die “on the go” persoon, die “Intermittent Fasting” plan is perfek geformuleer en is eenvoudig met 2-3 etes per dag en min voorbereiding. Die boks het Superfood poeiers in wat daardie superkos-hupstoot vir jou sal gee en maaltydvervanger wat reeds is die regte porsie verpak is om jou energievlakke te handhaaf vir ‘n “on-the-go” leefstyl. Die oefenplan is ‘n ferm maak gewigte program wat jy tuis of in ‘n gym kan voltooi 20-40min.
Jy kan vinnig resultate sien – dis ‘n maklike plan en is ‘n goedkoop alternatief op lang inkopielyste.
Ingesluit in die boks:
INGESLUIT ‘N GRATIS SHAKE BEKERTJIE
Verander jou lewe met die KIES JOU BOKS Vasbyt! Pssst! Dit neem 5 werksdae om jou produkte te koerier, registreer sommer vroeg sodat jy jou produkte betyds kan ontvang.
Addisionele produkte word sterk aanbeveel:
R599.00
Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES