Jou somer vakansie is in sig! Wil jy ‘n klere grootte of meer verloor voor Desember?
Skryf vandag in as jy :
Jy is welkom om ons hand te vat en deel te wees van die “FERM UP” in 14 dae Vasbyt. Ons fokus op ferm word, vet verbranding, selluliet vermindering en ‘n somerlyf reg vir die vakansie!
Die vasbyt begin: 14 November 2022
Skryf vandag in!
Vir slegs R580 (dames) en R680 (mans) ontvang jy:
Jou individueel verpakte porsies van ons immergewilde FERM UP skommels.
FERM UP is suikervry en laag in vet. Dit het die ideale koolhidraat- tot proteïenverhouding om jou versadig te hou terwyl dit die cm’s laat kwyn. Mans en Dames porsies en plan beskikbaar.
Jou 14 dag eetplan: saamgestel deur La Ferm se dieetkundige Izette Faul.
Jy gaan op ’n gesonde manier vet verbrand en “Ferm up”!
Jou oefenplan: Kom oefen saam met ons biokinetikus Marietjie Shepherd:
MOTIVERING, RAAD EN AANSPREEKLIKHEID.
JOU GEWIGVERLIES RESULTATE GEWAARBORG!
Pssst! Dit neem 7 dae om jou boks te koerier, regsitreer dus sommer vroeg sodat jy jou pakkie betyds ontvang.
Registreer nou vir die Vasbyt!!
LA FERM HET SPLINTER NUWE PRODUKTE OM JOU VASBYT NOG MEER SUKSESVOL TE MAAK. DIT KAN ADDISIONEEL BY BESTEL WORD.
Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES