FERM UP 14 Dag Plan

Voel jy soms dat jy?

  • ‘n Broek of rok grootte wil afkom?
  • Jou somerlyf terug wil hê.
  • Nie genoeg tyd het vir dieet nie?
  • Nie genoeg tyd het vir kos voorbereiding nie?
  • Het jy ‘n onbeheerbare drang na sout of soet versnapperinge?

 

Met hierdie 14-dag leefstyl program waarborg La Ferm gewigsverlies van 5-6 kg. Ons fokus op ferm word, vet verbranding en selluliet vermindering. Jy gaan op ‘n gesonde manier vet verbrand en “Ferm Up!”

Plan sluit in:

  • 14 dag elektroniese eetplan (Mans/Dames Plan) met inkopielys en maklike resepte
  • 14 dag oefenplan met oefenkaart en kort videos  (14 x 20min programme)
  • 14 dag ferm up skommel poeiers (gemengde geure) (28 x 30g mans) of (14x 30g dames)

R230.00R790.00

LA FERM SLUIT VIR JOU individueel verpakte porsies van ons immergewilde FERM UP skommel in, genoeg vir die 14 dae. FERM UP is suikervry en laag in vet. Dit het die ideale koolhidraat- tot proteïenverhouding om jou versadig te hou terwyl dit die cm’s laat kwyn.

Die 14 dag eetplan saamgestel deur La Ferm se dieetkundige Izette Faul sluit in:

  • ‘n kilojoule beperkende eetplan,
  • 6 dae in eetplan is DETOKS dae,
  • gebaseer op Mediterreense dieetriglyne,
  • maklike, gesinsvriendelike asook geurige resepte,
  • reeds uitgewerkte inkopielys.

 

Jy gaan op ’n gesonde manier vet verbrand en “Ferm up”!

Kom oefen saam met ons biokinetikus Marietjie Shepherd:

  • Oefen jou hele lyf SUPER FERM in net 20 minute
  • 14 x 20min Oefen Videos saam met Marietjie.
  • Oefening gaan fokus op HIIT (High intensity interval straining)

 

BESTEL DIÉ PRODUKTE SAAM MET JOU PLAN:

  • Thermolean vir metabolisme hupstoot. DIT BEVAT: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA)
  • Femalean vir hormoon balans wat direkte effek het op jou gewig.
  • L-Glutamine & BCAA vir optimale spier weefstel herstel en spierkrag.
  • Thyrosol vir gesonde skildklier en metabolisme. (Nie geskik vir mense met Jodium allergie nie)
  • Masseerpakket vir selluliet vermindering, gladder en fermer vel.
  • Supershot vir detoks, topverkoper!