Geskenkbewys

R250.00R1,000.00

‘n Mens is nie altyd seker wat om vir ‘n vriendin of vriend te koop nie. Ons maak dit vir jou maklik met ‘n geskenkbewys sodat jou nie hoef kop te krap. Maak iemand se dag spesiaal met ‘n La Ferm geskenkbewys.

Geskenkbewyse is geldig vir 12 maande vanaf die aankoopdatum.