Hemagenics – Yster aanvulling

HEMAGENICS (Metagenics) Hemagenics® is ‘n mengsel van yster, B-vitamiene en ander voedings faktore wat vervaardig is om gesonde rooibloedselle te ondersteun.

BESTANDDELE:

Tiamien (as thiamine mononitrate)
Vitamien B6 (as piridoksien HCI)
Folaat (as kalsium L-5-methyltetrahydrofolate)
Vitamien B12 (as metiel kobalamien)
Kalsium
Yster (as ysterhoudende bis-glisinaat)
Fosfor
Koper (as koperlysinaat HCI)
Suksiensuur
Glisien

R370.00

ANDER BESTANDDELE: Mikrokristallyne sellulose, dikalsiumfosfaat, croscarmellose natrium, steariensuur (groente), silika en bedekking (Hypromellose, mediumketting trigliseriede en hydroxypropyl cellulose).

GEBRUIKSAANWYSINGS: Neem een tablet daagliks of soos voorgeskryf deur u geneesheer.

Hierdie produk is nie-GMO, glutenvry en vegetariër.