Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

Herstel jou hormone - 10 dag plan om gewig te verloor

Ervaar jy 3 of meer van die volgende simptome? 

  • Gemoedskommelinge
  • Kos drange
  • Chroniese moegheid
  • Hoofpyn
  • Gewigstoename afgesien van oefen en reg eet
  • Vet storing om jou middel
  • Spanning en angstigheid
  • Ongesonde kolon

La Ferm het die oplossing! 

Met die 10-dag behandelingsplan gaan ons jou hormone  help herstel.

Hormone het ‘n impak op jou liggaamlike en emosionele gesondheid. Dit is jou liggaam se chemiese boodskappers wat ‘n baie groot rol speel in die beheer van jou eetlus, gewig en gemoed, om net ‘n paar te noem. Hormone help ook om baie van jou liggaam se groot prosesse te kontroleer, soos jou metabolisme en voortplanting.

Wanneer jy ‘n hormoonwanbalans het kan dit ernstige gevolge hê reg deur jou liggaam. ‘n Hormonale wanbalans het ‘n toenemende faktor geword in ons gejaagde, moderne leefstyl. 

Die plan gaan ’n holistiese behandelingsplan wees wat insluit ‘n 10-dag eet- en oefenplan, kennis oor hormone wat verband hou met gewig asook praktiese advies oor supplemente en superkosse wat wel ‘n verskil kan maak. 

Ons gaan nie net hormone stabiliseer nie maar ook jou help om optimaal te funksioneer, goed te voel en gewig ook laat verloor.

Het jy geweet jou oefenplan kan jou hormone negatief beïnvloed?   Oefen jy en verhoog jou oefenplan regtig jou metabolisme of veroorsaak jou oefenplan meer skade as goed?  Ons gaan kyk watter tipe oefeninge is goed vir jou hormone en watter jy moet vermy.  

Bonus! Nuutste ontspanning en slaap tegnieke wat jou gewig laat verloor word behandel en ’n belangrike supplement inligtingstuk word voorsien.  

Hierdie “HERSTEL JOU HORMONE – 10 DAG PLAN om gewig te verloor” skop af 1-10 September 2021. Ons gaan jou leer van al die natuurlike metodes om jou te help met die herstel van jou hormone. Koste: R450

GOEIE NUUS JY KAN DIE “BURN OUT?”10 DAG PLAN om gewig te verloor en stresvlakke te hanteer DIREK NA DIE PLAN OOK VOLG EN AFSLAG KRY.  

Doen albei vir R750 (R150 afslag)

Moenie uit mis op die vasbyte nie.  Registreer nou! Kliek hier en stap die pad saam met La Ferm span.

Kies jou vasbyt opsie en die addisionele produkte wat jy wil aankoop:

ProdukPrysHoeveelheidKoop
R900.00
R320.00
R320.00
R320.00
R600.00
R600.00
R190.00
R550.00
R550.00
R230.00
TotaalR0

Showing products 1 - 10 / 11

12

X