BESTEL HIERDIE PRODUKTE SAAM MET JOU PLAN

You may also like…

Herstel Jou Hormone Om Gewig te Verloor 10 Dag Plan

Ervaar jy 3 of meer van die volgende simptome?

  • Gemoedskommelinge
  • Kos drange
  • Chroniese moegheid
  • Hoofpyn
  • Gewigstoename afgesien van oefen en reg eet
  • Vet storing om jou middel
  • Spanning en angstigheid
  • Ongesonde kolon

 

Plan sluit in:

  • Behandelingsplan met baie kennis, advies en inligting
  • 10 dag hormoon herstel eetplan (slegs Dames) met inkopielys en maklike resepte
  • Oefenplan  spesifiek geformuleer vir hormoon balansering

R450.00

Met die 10-dag behandelingsplan gaan ons jou hormone help herstel.

Hormone het ‘n impak op jou liggaamlike en emosionele gesondheid. Dit is jou liggaam se chemiese boodskappers wat ‘n baie groot rol speel in die beheer van jou eetlus, gewig en gemoed, om net ‘n paar te noem. Hormone help ook om baie van jou liggaam se groot prosesse te kontroleer, soos jou metabolisme en voortplanting.

Wanneer jy ‘n hormoonwanbalans het kan dit ernstige gevolge hê reg deur jou liggaam. ‘n Hormonale wanbalans het ‘n toenemende faktor geword in ons gejaagde, moderne leefstyl. 

Die plan gaan ’n holistiese behandelingsplan wees wat insluit ‘n 10-dag eet- en oefenplan, kennis oor hormone wat verband hou met gewig asook praktiese advies oor supplemente en superkosse wat wel ‘n verskil kan maak. 

Ons gaan nie net hormone stabiliseer nie maar ook jou help om optimaal te funksioneer, goed te voel en gewig ook laat verloor.

Het jy geweet jou oefenplan kan jou hormone negatief beïnvloed? Oefen jy en verhoog jou oefenplan regtig jou metabolisme of veroorsaak jou oefenplan meer skade as goed?  Ons gaan kyk watter tipe oefeninge is goed vir jou hormone en watter jy moet vermy.  

La Ferm beveel addisionele produkte aan wat met die program gebruik word:

  • Thyrosol vir gesonde skildklier en metabolisme. (Nie geskik vir mense met Jodium allergie nie)
  • Adrenogen ‘n kragtige aanvulling vir bynier funksie vir bester stres hantering en gewig verlies.
  • Thermolean vir metabolisme hupstoot, vet verbranding en beter gemoed. DIT BEVAT: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA)
  • Femalean vir hormoon balans wat direkte effek het op jou gewig en gesondheid La Ferm Omega 3 is ‘n salm olie aanvulling wat sel ontwikkeling vir hare, vel en hormone belangrik is
  • Ultra C Nano druppels ‘n NIE CHEMIESE vitamien C en Zink aanvulling
  • Micro Mist Ultra D3 vir immuun en hormoon balans
  • NANO Herbal Harmonizer ‘n kragtige anti-oksidant en inflammasie vegter
  • Granola (3 geure is beskikbaar) jy kan die produk as ontbyt gebruik op die plan
  • Masseerpakket vir selluliet vermindering, gladder en fermer vel.
  • La Ferm Tee (3 geure is beskikbaar) om deur die dag te kan drink vir jou metabolisme en gesondheid. (Hoog is anti-oksidante)

aanbevole aanvullings vir hierdie pakket:

You may also like…

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸