Kolon Detoks 10 Dag Plan (Die Brein – Kolon Konneksie)

Ervaar jy die volgende simptome?

  • Diarree of hardlywig?
  • Krampe of hoofpyne?
  • Voel jy moeg ?
  • Angstig?
  • Depressies?
  • Vergeet jy heeltyd?
  • Of het jy “brain fog?
  • Verloor jy net nie gewig nie?
  • Word net nooit heeltemal gesond nie?

 

Plan sluit in:

  • Behandelingsplan met baie kennis, advies en inligting
  • 10 dag eetplan (Mans/Dames plan) met inkopielys en maklike resepte
  • Oefenplan  – masseer, strek en ontspan oefenkaarte

 

DAAR IS HOOP EN HULP!

R450.00

La Ferm gaan jou help om JOU kolonfunksionering te verbeter. Hierdeur sal jy nie net verligting kry van gastroïntestinale en immuniteit probleme nie, maar ook van al die bogenoemde simptome! Jy lees reg!

La Ferm deel met jou ’n praktiese 10 dag  Kolon vriendelike eetplan – hoog in oplosbare vesel en vry van alle moontlike voedselsoorte wat simptome van IBS kan vererger. Ons stabiliseer en detoks jou kolon sodat dit minder sensitief is ten opsigte van voedsel en jy leer wat die regte voedsel keuse is vir die toekoms om pynvry en LIGTER te leef!

Die 10 dag Detoks  sluit in:

  • Die plan word per epos gestuur wat ook inligting gaan deel oor die dermmikrobioom en watter leefstyl veranderinge jy kan maak om die goeie bakterieë in jou gut te behou.
  •  Inligting wat jou beheer gaan gee oor jou gesondheid.
  • Die Vasbyt program sluit ’n ook praktiese eetplan en oefenprogram in – die eetplan sluit ’n spyskaart, inkopielys en resepte vir die 10 dae in, asook die oefenprogram wat jy in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd kan doen.

 

Met hierdie holistiese benadering tot ligter en gesonder leef, kan jy ook voel hoe daardie kg’e afval en die cm’s wegsmelt – en ook afbly!

La Ferm deel met jou ‘n praktiese 10 dag-kolon vriendelike eetplan – hoog in oplosbare vesel en vry van alle moontlike voedselsoorte wat simptome van spastiese kolon (Irritable Bowel of IBS) kan vererger. Ons stabiliseer en detoks jou kolon sodat dit minder sensitief is ten opsigte van voedsel en jy leer wat die regte voedselkeuses is vir die toekoms om pynvry en ligter te leef! Die plan sluit in ‘n Kolon detoks behandelingsplan om meer te wete te kom oor ‘n gesonder kolon asook Spastiese kolon en hoe hierdie eetplan jou gaan help om jou lewe te verander.

La Ferm beveel addisionele produkte aan wat met die program gebruik word:

  • Super Shot Green vir meer stamina, bloedarmoede en veg inflammasie
  • Super Shot Spicy verlig gewrigspyne, inflammasie en beveg kolon probleme
  • Super Shot Beet & Berry verbeter lewerfunksie, ryk bron van vitamiene C en vesel
  • Digestive enzymes om koolhidrate, vette en proteïene af te breek en allergieë te verminder en vertering te ondersteun
  • Flora ‘n kragtige pre- en probiotika vir immuun en verteringstelsel
  • L-Glutamine & BCAA ‘n kragtige ingewand herstel produk vir simptome van IBS en inflammasie
  • Thermolean vir metabolisme hupstoot, vet verbranding en beter gemoed. DIT BEVAT: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA)
  • Femalean vir hormoon balans wat direkte effek het op jou gewig en gesondheid
  • Micro Mist Ultra D3 vir immuun en hormoon balans
  • NANO Herbal Harmonizer ‘n kragtige anti-oksidant en inflammasie vegter