Sale!

BESTEL HIERDIE PRODUKTE SAAM MET JOU PLAN

You may also like…

Kry Jou Lyf Terug: Winter  

Wil jy graag jou lyf terug hê en weer soos jouself voel? Of het jy jouself en jou gesondheid laat agteruit gaan en wil net weer balans terugbring in jou lewe? Dis winter jy wil nie graag gewig op tel nie. Onthou ‘n somerlyf word in die winter gemaak!

 

Original price was: R880.00.Current price is: R580.00.

Dan is hierdie die perfekte plan vir jou! 

Die eetplan is wetenskaplik beproef en uitgewerk deur ons Dieetkundige Izette Faul. Dit is ‘n volledige 21-dag eetplan (met ‘n inkopielys en heerlike resepte) wat gemaklik by jou lewenstyl gaan inpas.

Saam met die eetplan oefen jy in die gemak en privaatheid van jou huis met die Wees Ferm Wees Gesond DVD 1. Hierdie DVD is deur ons Biokinetikus Marietjie Shepherd ontwikkel sodat jy jou liggaam ferm kan oefen. Dit is ‘n maklike en lekker oefenprogram wat toelaat dat jy daardie nuwe fermer lyf vinnig gaan sien – maak nie saak wat jou beginpunt is nie.

Ingesluit by die plan is ons perfek geformuleerde Ferm-Up maaltydvervanger waarmee jy een ete vervang. Om ‘n ete oor te slaan lei tot moegheid, lae bloedsuiker en oorgewig – geen ete is vinniger of makliker as ons heerlike skommel nie. Dis die ideale maaltydvervanger vir gewigsverlies of sommer net vir jou gerief. As jy nie middagete tuis is nie of nie graag ontbyt eet nie, vervang een ete per dag met hierdie topverkoper skommel – dit is suikervry, laag in vet en heerlik! Dit het die ideale koolhidrate- tot proteïenverhouding om jou versadig te hou en die cm’s te laat kwyn. Beskikbaar in aarbei, karamel of sjokolade geur, en kan met water of melk aangemaak word. Die sjokolade en karamel geur is baie lekker met warm melk veral as dit koud is.

Hierdie plan sluit in:

  • 3 weke Winter eetplan met inkopielys en maklike resepte
  • 1x 1kg Ferm Up skommel (kies tussen aarbei, sjokolade of karamel geur)
  • Wees Ferm Wees Gesond DVD 1

aanbevole aanvullings vir hierdie pakket:

You may also like…

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸