L-Glutamine Kapsules

R230.00

L-GLUTAMIEN & BCAA is ‘n suiwer aminosuur mengsel met die volgende voordele:

· Spierweefsel herstel asook spierkrag te verbeter

· Voorkom spier afbraak en help met spier ontwikkeling

· Dien as buffer teen melksuur

· S muleer natuurlike groeihormoon vrystelling

· Beide L-glutamien en BCAA’s speel ‘n belangrike rol in die spier se energie metabolisme, asook in proteïensintese en herstel.

 

Kliek hier vir meer informasie