La Ferm Muesli (500g)

R75.00

La Ferm se muesli is ideaal vir ‘n gesonde ontbyt. Dit sal jou voorsien van volgehoue energie. Dit is hoog in vesel en bevat verskeidenheid voedingstowwe wat baie voordele inhou.

Al die bestanddele is rou, koringvry en elke bestanddeel het ‘n doel:

  • Rou kasjoeneute: Goeie bron van proteïene en noodsaaklike vet. 
  • Hawermout: Hoog in oplosbare vesel en hou jou dus langer versadig.
  • Rosyntjies: Verhoog ystervlakke en ondersteun jou spysverteringstelsel.

Geniet dit saam met jogurt, vrugte of maak ‘n Bircher muesli met appelsap.