Laferm Gesondheidstafies (20 x 20g)

R265.00

Hierdie gesondheidstafie is hoog in vesel en proteïene om jou langer versadig te hou. Dis die ideale happie, wat suiker en koring- vry is. Gemengde geure verpak.