SUKKEL JY OM GEWIG TE VERLOOR EN AF TE HOU?
DIT KAN MOONTLIK JOU HORMONALE WANBALANS WEES WAT JOU POOTJIE!
Registreer vandag indien jy:
Een of meer van die simptome ervaar?
La Ferm se beproefde Hormoonplan is dan die antwoord vir jou!
Die 10-dag Herstel jou Hormone om gewig te verloor begin 2 -11 Mei 2024 en beloop slegs R450 pp ( Mans en Dames opsies )
Met jou inskrywing ontvang jy:
10-Dag praktiese Hormoon eetplan
Hormone het ‘n impak op jou liggaamlike en emosionele gesondheid. Dit is jou liggaam se chemiese boodskappers wat ‘n baie groot rol speel in die beheer van jou eetlus, gewig en gemoed, om net ‘n paar te noem. Hormone help ook om baie van jou liggaam se groot prosesse te kontroleer, soos jou metabolisme, gemoedstoestand en voortplanting. Dit wat jy eet bepaal jou hormoonbalans – kom ons help jou! Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand.
Mans en dames eetplan beskikbaar.
Effektiewe oefenprogram
Het jy geweet jou oefenplan kan jou hormone negatief beïnvloed? Oefen jy en verhoog jou oefenplan regtig jou metabolisme of veroorsaak jou oefenplan meer skade as goed? Ons gaan kyk watter tipe oefeninge is goed vir jou hormone en watter jy moet vermy. Die plan is effektief, prakties en kan in die gemak van jou huis gedoen word.
Inligtingsblad vir Hormoon balans
10 Maklike stappe word behandel om jou hormone te balanseer en jou gewig te laat verloor en af te hou. Leer meer rondom jou hormone, asook raad oor hoe om jou hormonevlakke te beheer deur dieet, supplemente en oefeninge.
Motivering, Raad en Aanspreeklikheid
Deurlopende, altyd daar professionele kennis, raad en motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus. Ons Vasbyters deel ook motivering en hou mekaar aanspreeklik op ons Whatsapp-motiveringsgroep.
Met hierdie holistiese benadering tot ligter en gesonder leef, kan jy ook voel hoe daardie kg’e afval en die cm’s wegsmelt – en ook afbly! REGISTREER VANDAG
Pssst! Dit neem 5 werksdae om jou produkte te koerier, registreer sommer vroeg sodat jy jou produkte betyds kan ontvang.
Addisionele produkte:
Addisionele produkte word sterk aanbeveel en kan ook teen spesiale pryse aangekoop word deur dit op die registrasie vorm aan te dui.
Chia Granola (STERK AANBEVEEL IN EETPLAN)
La Ferm Organiese groentee (STERK AANBEVEEL IN EETPLAN)
Super Shot Apple Omega (STERK AANBEVEEL IN EETPLAN MAAK AANKOPE VIR JOU MINDER)
Super Shot Spicy (STERK AANBEVEEL IN EETPLAN)
Super Shot Beet en Berry (STERK AANBEVEEL IN EETPLAN)
Femalean (Natuurlike vroulike hormoon aanvulling)
Thermolean (Natuurlike metabolisme en gemoed aanvulling)
Adrenogen (Aanvulling om streshormone onder beheer te hou wat gewig toename kan veroorsaak)
Thyrosol (Aanvulling om jou skildklier te voed en ondersteun wat jou metabolisme beïnvloed.) (Nie vir persone wat allergies is vir jodium nie.)
GABA (Aanvulling vir angs, slaap, beter konsentrasie en depressie.)
Nano Micro Mist Ultra Vit D3 (Plant- produk vir beter slaap, immuun, bene en spiere)
La Ferm Omega-3 (vir beter brein funksie)
La Ferm Epson badsout
Masseerpakket (masseer jou lyf om beter bloedsirkulasie te verbeter)
Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES
R 0