Lewer Detoks 10 Dag Plan

Beantwoord die volgende:

  • Het jy oorgegee aan ongesonde eetgewoontes, oormatige inname van alkohol, suiker en suiker bevattende produkte en drankies, wegneem etes en gebraaide kosse?
  • Ervaar jy meer as 3 van die volgende simptome – oorgewig, moegheid, naarheid, vel uitslae, sooibrand, donker uriene of abdominale pyn aan die regterkant?
  • Sukkel jy om gewig te verloor of het jy dalk ’n plato bereik met jou huidige pogings?
  • Word jy gereeld siek en wil jou immuunstelsel ’n hupstoot gee?


Indien meeste van jou antwoorde JA is op die punte, is dit tyd vir ‘n lewer detoks!

Plan sluit in:

  • Behandelingsplan met baie kennis, advies en inligting
  • 10 dag eetplan (Mans/Dames plan) met inkopielys en maklike resepte
  • Praktiese oefenplan wat lewer detoks
  • 10 dag se superfood poeiers (5x 30g supershot beetroot & berries ) (5 x 8g african baobab superfood poeier)

R550.00

La Ferm deel met jou ’n praktiese 10-dag LEWER DETOKS eetplan.  Die eetplan sluit ’n spyskaart, inkopielys en resepte vir die 10 dae in. Die program sluit ook ’n praktiese oefenprogram in – met strekke, HIIT oefeninge en maag versterkings oefeninge wat die lewer sal help om toksiene uit te skei.  Dit kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word.

Met hierdie holistiese benadering tot ligter en gesonder leef, kan jy ook voel hoe daardie kg’e afval en die cm’s wegsmelt – en ook afbly! Addisionele produkte word sterk aanbeveel en word ook in die plan gebruik:

  • Thermolean vir metabolisme hupstoot, vet verbranding en beter gemoed.(DIT BEVAT: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA)
  • Liver support is gepak met alles wat jou lewer nodig het om te detoks en te herstel.  Lees meer oor die produk!
  • Granola (3 geure is beskikbaar) jy kan die produk as ontbyt gebruik op die plan VIR DIE PLAN BEVEEL ONS DIE CHAI GEUR VOOR.
  • La Ferm Tee (3 geure is beskikbaar) om deur die dag te kan drink vir jou metabolisme en gesondheid. (Hoog is anti-oksidante)
  • NANO Herbal Harmonizer ‘n kragtige anti-oksidant en inflammasie vegter
  • Super Shot Green vir meer stamina, bloedarmoede en veg inflammasie – goeie hupstoot vir ‘n gesonde lewer
  • Super Shot Spicy verlig gewrigspyne, inflammasie en beveg lewer probleme
  • Masseerpakket om bloedsomloop na die lewer te verbeter en vel gladder te maak