Liverplex

R208.00

Liverplex word gebruik om die lewer se gesondheid te ondersteun en kan daagliks gebruik word. Dit help die lewer met die ontgifting van skadelike stowwe en so kan help dit om vet te verbrand en hormone reg te reguleer.

  • FoodState® Vit B – Kompleks vitamiene wat nodig is vir die metabolisme van koolhidrate en proteïene en kan dus jou metabolisme verhoog. 
  • Magnesium wat nodig is vir proteïen sintese en bloedsuikerbalans.
  • Selenium bevorder energievlakke deur genoegsame suurstof te voorsien aan die liggaam.
  • Borrie is ‘n anti-oksidant wat die immuun stelsel ondersteun en help om inflammasie te veg.
  • Druiwesaad ekstrak is ‘n anti-oksidant wat help om lewerselle te beskerm om nie inflammasie te veroorsaak nie. 

 

Kliek hier vir meer informasie