BESTEL HIERDIE PRODUKTE SAAM MET JOU PLAN

Metabolisme Hupstoot 14 Dag Plan

Kom gee jou Metabolisme ‘n HUPSTOOT in net 14 dae!

Jy weet dalk ‘n bietjie van jou metabolisme en hoe dit werk om jou liggaam te help met gewigsverlies, maar verstaan ​​jy regtig waaroor dit gaan?

  • Het jy ‘n stadige of ‘n vinnige metabolisme?
  • Hoe kan jy verander hoe jou liggaam kos metaboliseer?
  • Is dit moontlik of kom dit alles neer op genetika?
  • Watter tipe oefening is die beste vir jou metabolisme?

 

In die Metabolisme-hupstoot-uitdaging is ons gefokus op alles wat jou metabolisme ‘n hupstoot gaan gee! Voedsel keuse, gesonde resepte en ander leefstyl gewoontes wat jou metabolisme sal verbeter. Maklike oefeninge wat jy nodig het om jou gewigsverliesdoelwitte na die volgende vlak te neem.

Ons het hierdie program saamgestel om jou meer te leer oor metabolisme en hoe jy dit kan maksimeer vir ‘n gesonder leefstyl. Ons fokus op ferm word, vet verbranding, selluliet vermindering en ‘n vinniger metabolisme!

Plan sluit in:

  • 14 dag elektroniese hupstoot eetplan (Mans/Dames Plan) met inkopielys en maklike resepte
  • 14 dag oefenplan met oefenkaarte en kort videos

R590.00

Jou 14 dag eetplan:  saamgestel deur La Ferm se dieetkundige Izette Faul.

  • ‘n kilojoule beperkende eetplan (mans en dames eetplan beskikbaar),
  • gebaseer op dieetriglyne en voedsel keuse wat wetenskaplik bewys is om jou metabolisme te verbeter,
  • interessante feite oor kafeïen en metabolisme en hoe om dit reg te gebruik,
  • maklike, gesins vriendelike asook geurige resepte,
  • reeds uitgewerkte inkopielys.


Jou oefenplan:
Kom oefen saam met ons biokinetikus Marietjie Shepherd:

  • oefening gaan fokus op HIIT (High Intensity Interval Training) asook gewigdraende oefeninge om jou spiermassa en krag te verbeter,
  • die program gaan nie net jou metabolisme verhoog nie maar ook jou beendigtheid en spierkrag verbeter,
  • om teveel te sit en passief te wees kan lei tot stadige metabolisme. La Ferm gaan jou help om meer kilojoules te verbrand reg deur die dag,
  • Oefen program is geskik vir dames en mans.

 

BESTEL DIÉ PRODUKTE SAAM MET JOU PLAN:

  • Thermolean vir metabolisme hupstoot.
  • Femalean vir hormoon balans wat direkte effek het op jou metabolisme.
  • Groentee vir metabolisme hupstoot.
  • Liver support vir metabolisme hupstoot.
  • L-Glutamine & BCAA vir optimale spier weefstel herstel en spierkrag.
  • Thyrosol vir gesonde skildklier en metabolisme. (Nie geskik vir mense met Jodium allergie nie)
  • Masseerpakket vir selluliet vermindering, gladder en fermer vel.
  • Supershot vir detoks, topverkoper!

aanbevole aanvullings vir hierdie pakket:

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸