Metagenics CoQ10 ST-100

CoQ10 ST-100™ beskik oor ‘n gestabiliseerde inkapseling van koënsiem Q10 (CoQ10) wat spesifiek vervaardig word vir stabiliteit, suiwerheid en biobeskikbaarheid. CoQ10 is ‘n natuurlike produk wat noodsaaklik is vir energieproduksie en is van besondere belang om kardiovaskulêre gesondheid te ondersteun. CoQ10 het kragtige antioksidante eienskappe en selmembraan stabiliserende effekte, en kan help om gesonde bloeddruk te handhaaf. Hierdie formule bied ook die antioksidant vitamien E.

Bestanddele:

Vitamien E (as d-alfa-tokoferol en gemengde tokoferole)
Sink (as sinkoksied)
Koënsiem Q10 (ubiquinone)

R990.00

Ander bestanddele: D-limoneen olie, gelatien, gliserien, medium trigliseriede, water en borrie poeier (kleur).

Dosis: Neem een kapsule daagliks of soos voorgeskryf deur jou geneesheer.

Hierdie produk is gluten-vry.