NAC Vegicaps

N-asetiel sisteïen, is ‘n aminosuur wat jou liggaam nodig het om gesond te bly. Dit bevorder sellulêre beskerming en kan help om jou lewer gesond te hou en die uitwerking van ongesonde chemikalieë wat in algemene medikasie voorkom te help uitdryf.  Dit help ook jou liggaam om mukus af te breek en verlig dus allergieë simptome.

Dit is vry van kunsmatige bymiddels.

  • Glutenvry,
  • Koringvry
  • Gisvry,
  • Sojavry
  • Suiwelvry
  • Gelatienvry
  • Bevat geen sout of suiker nie
  • Geen kunsmatige perseveermiddels, geursels of kleursels nie

R380.00

Gebruiksaanwysings:

As ‘n voedselaanvulling vir volwassenes, neem 1 – 2 vegicap per dag met sap of water tussen maaltye, of soos voorgeskryf deur ‘n gesondheidsorgpraktisyn.

Moet nie die aanbevole dosis oorskry nie.

Waarskuwings:

Indien jy swanger is, borsvoed of enige mediese neem of enige mediese toestand het, raadpleeg jou geneesheer alvorens die produk gebruik word.

Aanvullingsfeite:

Elke vegicap verskaf: NAC (as N-asetiel-L-sisteïen) 600mg

Ander bestanddele:

Groentesellulose
Groente Magnesiumstearaat
Silika
Groente gliserien
Water