Savoury Salad Sprinkle (100g)

R40.00

Die mengsel bevat sade met hoë vlakke van essensiële vetsure. Dis ook ryk aan vitamiene A, B, C en E en die minerale kalsium, magnesium, kalium, sink, yster, selenium en mangaan.  Die sade is gemeng en gerooster met klapperolie. Ons voeg dan Indiese speserye by wat jou slaai sal verander in ‘n eksotiese ervaring.