Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

Shake-it-off Winter boks Vasbyt

6 Junie -26 Junie

Dit is koud en die dae is kort, MAAR JY KAN ‘N WINTER EETPLAN VOLG EN GEWIG VERLOOR.

Jy is besig en dit is moeite om ‘n eetplan te volg – nie hierdie eetplan nie, JOU KOS IS IN ‘N BOKS EN JOU INKOPIELYS IS REEDS OPGESTEL.

Jy voel emosioneel en jou lewe is uitbalans – VAT ONS HAND EN ONS LIG JOU OP? 

Jy is nie gemotiveerd om te oefen nie – KOM OEFEN SAAM MET ONS EN VOEL HOE JY GEMOTIVEERD BLY EN DIE WINTER LIG EN FERM DEUR GAAN KOM

Diëte werk nie vir jou nie – JOU METABOLISME IS TE STADIG, ONS HET NET DIE REGTE AANVULLINGS VIR JOU!

SKRYF IN! ONS VAT GRAAG JOU HAND!

BONUS: Ons bokse is hersien en is goedkoper! & Ons gaan kyk na praktiese raad om te ontrommel!

Studies toon aan dat ontrommeling nie net jou woonplek meer aangenaam en veiliger kan maak nie, maar ook jou liggaams- en geestesgesondheid kan verbeter. Wil jy weet hoe?

ASOOK

’n Smul lekker eetplan en vuurwarm oefenplan wat jou verseker deur die winter gaan laat gewig verloor!

By La Ferm is dieet nie koue slaaie en skommels nie. Sien uit na soppe, warm suikervrye sjokolade voor die kaggel, biltong happies en springmielies! Dan kan dit mos net lekker wees om maklik gewig te verloor!

Die Winter Vasbyt is ‘n volhoubare leefstyl pakket wat etes insluit wat geskik is vir die winter – heerlike winter kos wat kg en cm’s kan laat wegsmelt. 

Die meeste van hierdie eetplan se droë bestanddele is gerieflik verpak in ’n boks! Wat jou aankope met die helfte verminder!

Vir sommige van ons is die winter ’n gevaarlike tyd sover dit gewigsbeheer aangaan omdat ons soveel makliker meer eet en minder aktief raak – met die winter Shake-it-off boks se vuurwarm oefenplan gaan jy verseker jou metabolisme aan die brand oefen en verseker wees van ’n ferm lyf.

Teen slegs R880 (R1080 vie mans porsies) vir ’n boks – 

Dit sluit in:

  • Die 21-dag eetplan met inkopielys en resepte – elektronies per epos week vir week gestuur, gerieflik en maklik byderhand. 
  • Effektiewe oefenplan – elektronies gestuur.
  • Professionele kennis en deurlopende motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus “on call”, altyd daar vir jou (waarde priceless)
  • WhatsApp motiverings groep
  • Asook die BOKS wat onder andere insluit:
    • Verskeidenheid ontbyt opsies gerieflik afgemeet
    • Happies vir snack tye – prakties en gesond
    • Variasie Ferm UP “shake” poeier vir jou middagetes – reeds in enkel porsies verpak
    • Sop, warm vrugteslaai mengsel en warm sjokolade!
  • Koerier na een adres in Suid-Afrika ingesluit

Betalingsopsie: Betaal bedrag in 2 paaiemente, eerste betaling met registrasie en laaste betaling voor of op 1 Junie. Gesels gerus met ons!

Oorweeg gerus die volgende voorgestelde aanvullings om optimale resultate uit die plan te kry: (kan addisioneel bestel word)

THERMOLEAN – GEWIGSBEHEER AANVULLING (CONTAINS: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA) @ R580

GLUTAMINE & BCAA 50-50 (ANTI-KATABOLIES, HERSTEL & VERSKAF ENERGIE) @ R280

FEMALEAN (120 KAPSULES) – ‘N NATUURLIKE VROULIKE AANVULLING @ R580

SUPERSHOT (100G) – VERBETER JOU IMMUUNSTELSEL

Kom vat ons hand die winter – registreer sommer nou!

Vir spesifieke navrae – stuur ‘n e-pos na admin@laferm.co.za

Kies jou vasbyt opsie en die addisionele produkte wat jy wil aankoop:

Image Produk Prys Opsie Hoeveelheid Koop
R880.00
R1,080.00
R580.00
R580.00
R280.00
R120.00
Totaal R0

X

R0