Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in ‘n raadgewende hoedanigheid sal help rakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

Shake-it-Off Winterboks Vasbyt

Gewaarborgde gewigsverlies is hier met die IMMERGEWILDE Winter Shake-it-Off Boks Vasbyt!

Registeer vandag indien jy:

  • Gewig wil verloor en dit afhou die Winter.
  • Gewaarborgde sukses wil ervaar deur ‘n praktiese en gemaklike plan wat ‘n Winter dieetboks, eet- en oefenplan insluit.
  • Kan baat vind by ekstra motivering en aanspreeklikheid.


Die lekkerte van La ferm se Winter Shake it off Vasbyt:
By La Ferm is dieet nie koue slaaie en skommels nie. Die Winter Vasbyt is ‘n volhoubare leefstyl pakket wat etes insluit wat geskik is vir die winter – heerlike winter kos wat kg en cm’s kan laat wegsmelt. Sien uit na soppe, warm suikervrye sjokolade voor die kaggel, biltong happies en springmielies! Dan kan dit mos net lekker wees om maklik gewig te verloor!

As ‘n Vasbyter maak jy die allerbelangrike kopskuif om jou gesonde leefstyl vol te hou. Ons gewilde “verloor-gewig-boks” is ontwerp om gewigsverlies so maklik, gerieflik, bekostigbaar en tydbesparend as moontlik vir jou te maak.

Al wat jy moet doen is opdaag en moed hou!


Ons Winter Shake-it-Off Boks Vasbyt begin 27 Mei tot 16 Junie.

Skryf vandag in vir slegs:
R999 (vir Dames)
R1299 (vir Mans)
Of doen hom SAAM vir R2100 (vir Dames en Mans plan – teen SPESIALE PRYS).

Jy ontvang:

21-Dag Winters eetplan
Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand. Alles mooi uiteengesit hoe jy jou dieetboks moet gebruik.  Mans en dames eetplan is beskikbaar.

Oefenprogram
‘n Kort, effektiewe oefenprogram met videos en oefenkaarte, om jou fermer en warm te oefen. Dit kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word. Mat en hand gewiggies is al wat nodig is.

Motivering, Raad en Aanspreeklikheid
Deurlopende, altyd daar professionele kennis, raad en motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus. Ons Vasbyters deel ook motivering en hou mekaar aanspreeklik op ons WhatsApp groep. PRYSE IS OOK OP DIE SPEL!

Shake-it-Off Winterboks

Verskeie kos produkte ingesluit:

  • ‘n Verskeidenheid lae GI ontbyt opsies
  • Happies: Neute, biltong, springmielies
  • Ferm Up shake (3 geure) vir middagetes (kan ook warm gemaak word)
  • Sopmengsel, droëvrugte mengsel warm verrassing, warm sjokolade drankie
  • Heerlike kruie tee

 

Al die droë, nie bederfbare produkte is sommer klaar afgemeet en in pakkies verpak vir die 21 dae. Jy voeg net die VARS produkte by.

Verander jou lewe met die Winter Shake-it-Off Vasbyt Boks! REGISTREER VANDAG
Pssst! Dit neem 5 werksdae om jou produkte te koerier, registreer sommer vroeg sodat jy jou produkte betyds kan ontvang.

Addisionele produkte word sterk aanbeveel:

LA FERM DETOKS SHOT: SPICY– ‘n Daaglikse Super Shot bevat gemmer-, kaneel-, borrie-, maca-, wortel- en lynsaad poeier. Alles superkosse ideaal vir beter immuun en gewigverlies

LA FERM DETOKS SHOT: BEET & BERRY- dié Shot bevat chia sade-, beet-, bloubessie-, hennep proteïen-, ertjie proteïen-, swart maca-, baobab-, goji bessie-, wortel en geel maca poeier. Dit is ryk aan anti-oksidante, vesel en baie fitonutriënte wat jou liggaam se immuunstelsel ondersteun en beskerm.

THERMOLEANGewigsverlies aanvulling (bevat: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA.) ’n Vuurwarm produk wat vet verbranding aanhelp en gemoed lig.

FEMALEAN‘n natuurlike vroulike aanvulling (want as jou hormone gebalanseerd is verloor jy gewig).

ULTRA C & ZINK NANO DROPS ‘n Aanvulling wat plant gebaseer is en alles in het om jou immuunstelsel natuurlik te help.

MICRO MIST ULTRA D3 ‘n Kragtige aanvulling vir immuun en hormoon balans.

MASSEERPAKKET gaan vir jou ‘n fermer gesonder lyf gee.

 

Kies jou Vasbyt opsie en produkte wat jy wil aankoop:

Image Produk Prys Opsie Hoeveelheid Koop
R2,100.00
N/A
R999.00
N/A
R1,299.00
N/A
R125.00
N/A
R125.00
N/A
R335.00R639.00
R599.00
N/A
R325.00
N/A
R325.00
N/A
R150.00R600.00

Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

R 0