Solgar ® Digestive Enzymes Tablette, is ‘n unieke verskaffer van spysverteringsensieme wat die vertering en absorpsie van jou voedsel ondersteun.
R290.00
DIGESTIVE ENZYMES
Verskaffing van verteringsensieme wat proteïene, koolhidrate, stysels en vette afbreek (verteer)
Suiker en Sout Vry
100 Tablette
Voedselaanvulling
Indien u swanger is, borsvoed, medikasie neem of ‘n mediese toestand het, raadpleeg u dokter voordat u hierdie produk gebruik.
Hou buite bereik van kinders.
Berg by kamer temperatuur.
Moet nie gebruik indien die seel van die bottle gebreek of beskadig is nie.
Vir “gebruik voor” datum en “batch” nommer informasie, sien die nek van die bottle.
Voedsel aanvullings moet nie gebruik word as ‘n gebalanseerde maaltyd en gesonde leefstyl vervanger nie.
Solgar is ‘n geregistreerde handelsmerk.
Vervaardig in die VSA deur: Solgar
AANWYSINGS VIR GEBRUIK:
As ‘n voedselaanvulling vir volwassenes, neem een (1) tablet saam met ‘n maaltyd, met ‘n maksimum van drie (3) tablette daagliks,
of soos voorgeskryf deur u geneesheer. Moet nie die aanbevole dosis oorskry nie.
BEVAT GEEN: Gluten, Koring, Soja, Gis, Versoeters, Kunsmatige geursels of kleursels nie.
KOPIEREG © 2018-2021. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES