Solgar Evening Primrose Oil 1300mg Kapsules

Aandblomolie is een van die rykste bronne van Gamma Linoleensuur (GLA), ‘n onversadigde vetsuur wat belangrik is vir vroue se gesondheid met die volgende voordele:

  • Koudgedruk sonder die gebruik van chemiese oplosmiddels
  • ‘n baie ryk bron van GLA
  • Help met hormoonbalans
  • Verlig PMS-simptome
  • Anti-inflammatoriese voordele
  • Help om hormonale aknee te verminder
  • Help met toestande soos ekseem en psoriase
  • Help met die vermindering van haarverlies
  • Vergemaklik inflammatoriese toestande soos rumatoïede artritis

R251.00

Let asseblief daarop: Hierdie produk bevat dierlike afgeleide gelatien.

Aanwysings: Volwassenes: Neem een tot twee kapsules per dag, met etes.

Notas: Hou buite bereik van kinders. As u swanger is, borsvoed, medikasie neem of ‘n mediese toestand het, raadpleeg u geneesheer voor gebruik.