Solgar Milk Thistle VEGICAPS

Elke kapsule bevat ‘n 80% ekstrak van sy aktiewe verbindings, silimarin asook 350g van die plant. Silimarin het antivirale, anti-inflammatoriese en antioksidante eienskappe. Dit word gebruik om lewer- en galblaaskwessies te behandel en daar is gevind dat dit inflammasie van die lewer verminder en lewerskade herstel.

R292.00

Gebruiksaanwysings:

As ‘n dieetaanvulling vir volwassenes, neem een (1) kapsule tot drie (3) keer per dag, verkieslik tydens ‘n maaltyd, of soos deur ‘n gesondheidsorgpraktisyn voorgeskryf.

Waarskuwings:

Indien jy swanger is, borsvoed of enige medikasie neem of enige mediese toestand het, raadpleeg jou geneesheer alvorens die produk gebruik word.

Hou buite die bereik van kinders.

Aanvullingsfeite:

Hoeveelheid per Kapsule:​​ %DV
Totale Koolhidrate​​ : <1 g​<1%
Gestandaardiseerde Milk Thistle ekstrak 175 mg​
(totale flavonoïede insluitend Silymarin 140 mg [80%])
Rou Milk Thistle poeier 300mg​

*Persentasie DaaglikseWaardes (DW) gebasseer op ‘n 2000 kalorie dieet.
**Daaglikse Waardes (DW) nie gevestig nie

Ander bestanddele:

Groentesellulose, Groente-magnesiumstearaat, Mikrokristallyne Sellulose, PhytO2x-antioksidantmengsel (L-askorbiensuur, natuurlike beta-karoteen).