Solgar Vitamin B-Complex “50”

As jy afgemat is en lae energie vlakke het, is Solgar se Vitamien B-Kompleks 50 net wat jy nodig het. B-vitamiene is noodsaaklik vir die metabolisme van voedingstowwe (soos koolhidrate, vette en proteïene), wat voedsel in energie omskakel. Dit bevorder ook goeie senuwee -, brein- en hartgesondheid.

Eienskappe: 

  • Natuurlike vitamien B-komplekse aanvulling
  • Help met energieproduksie
  • Veg moegheid
  • Bevorder gesonde brein funksie
  • Ondersteun gesonde sel groei
  • Voordelig vir hartgesondheid

R190.00

Aanwysings: Volwassenes: Neem een kapsule daagliks, met etes.

Notas: As u swanger is, borsvoed, medikasie neem of ‘n mediese toestand het, raadpleeg u geneesheer voor gebruik. Hou buite bereik van kinders. Moenie die aanbevole dosis oorskry nie, tensy dit onder die toesig van ‘n geneesheer is.