Met ons “Intermittent Fasting” of bekend as die Onderbroke vastingsdieet gaan La Ferm jou help om op ‘n veilige manier te vas, gewig te verloor en jou metabolisme ‘n hupstoot te gee. Jy gaan na die 3 weke VARS voel, LIGTER leef en GESONDER wees met die bonus om daardie oortollige vetjies af te skud. Met die plan volg ons die 5:2 afwisselende vastingsregime met ‘n opwindende Somer eetplan, resepte en geskikte oefenplan.
Ingesluit in die plan:
R680.00
Voordele van die plan:
Ons het fantastiese resultate met die plan, tussen 1.5-4kg verlies per week, bo en behalwe die volgende:
Onderbroke vasting moet nie gedoen word deur kinders, swanger vroue, vroue wat borsvoed, diabete, bejaardes en mense met lae bloedsuiker vlakke nie.
Wat behels die Vastingsprogram:
Jy volg vyf dae lank ‘n gesonde, gebalanseerde eetplan, en vas dan twee dae. Maar die vas beteken nie jy eet niks nie. ‘n Tipiese vasdag behels twee maaltye en ‘n happie tussenin. Jou totale kilojoule inname vir die dag is 2520 kJ’s. Die eetplan is perfek geformuleer deur ‘n dieetkundige vir ’n man of vrou, en jy hoef nie resepte uit te dink of te wonder of jy reg vas nie. Alles is gerieflik vir jou op die eetplan uiteengesit.
Geen eetplan kan sonder ’n gebalanseerde en veilige oefenplan suksesvol wees nie. Ons oefenplan is aangepas vir die vastingsdae sodat jy so min as moontlik ekstra energie verbruik. Strekke en postuur-oefeninge word voorgeskryf vir die 2 vastingsdae. Die ander dae verbrand jy verseker vet en verbeter jou metabolisme met die oefenplan.
La Ferm beveel addisionele produkte aan wat met die program gebruik word:
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES