Stressgarde

Ons is almal tans gespanne omdat ons daagliks worstel met die lewe, COVID-19 en ekonomiese agteruitgang.
STRESSGARDE is geformuleer om jou liggaam te help om spanning te hanteer en is gepak met B-vitamiene vir lewenskrag, energie en kalsium om liggaam spiere te laat ontspan.
VOORDELE:
B-kompleks vitamiene kan help om moegheid te verminder, verbeter jou gemoedstoestand en bevorder kognitiewe optrede.

Vitamien C help om kortisol te reguleer en voorkom dat bloeddruk verhoog in stresvolle situasies. Vitamien C en E is sterk antioksidante wat vry radikale neutraliseer in die liggaam wat selle beskadig. Angs en spanning produseer meer vrye radikale.

R266.00