Super Cider

R158.00

Hierdie kapsules bevat appelasyn, appelpektien en propolis (van byekorf) met voordele soos:

  • Help met die liggaam se PH balans.
  • Blaasinfeksies te verminder.
  • Dit help ook met beter spysvertering.
  • Help om cholesterol te verlaag en verhoog die effektiwiteit van sekere vitamienes en minerale.
  • Propopilis stimuleer die immuunstelsel wat weer help met die voorkoming van maagsere en verkoue en griep simptome.

Word nie aanbeveel vir mense wat allergies is vir propolis nie.