Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in ‘n raadgewende hoedanigheid sal help rakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
Super maklik,
Super gesond,
Super vinnig,
Super gerieflik met ons NUWE SUPER EASY SHAKE IT OFF BOX
Het jy BAIE MIN TYD?
Het jy GEWIG OM TE VERLOOR?
Het jy AL MOED OPGEGEE MET DIËTE?
Het jy NOOIT TYD OM TE OEFEN NIE?
Het KRAG ONDERBREKINGS jou al onder gekry?
Kry dadelik hierdie Super Easy SHAKE IT OFF BOKS van La Ferm! Jy kan in 2 weke gemaklik eet, oefen en gewig verloor.
Ons pak jou boks met meeste droë bestanddele wat jy gaan benodig vir ontbyt, middag- en aandetes om jou voorbereiding so maklik as moontlik te maak. As jy jou voorbereiding reg doen soos voorgeskryf is elke ete SUPER vinnig gereed. Die Super Easy Boks is nie net EASY PEASY nie maar ook BEKOSTIGBAAR.
Die Vasbyt begin: 9-22 September 2024, vir slegs R1490 (vir Dames) of R1590 (vir Mans)
Of doen hom SAAM vir R2980 (vir Dames en Mans plan – teen SPESIALE PRYS).
Jy ontvang:
Jou SUPER EASY Shake it off boks wat insluit:
14-Dag eetplan, resepte en inkopielys
Hierdie eetplan en resepte is een van die maklikste planne uit Izette Faul dieetkundige se pen. Maklike resepte vir voorafbereide ontbyte en middagetes maak dit SUPER gerieflik. Aandetes sluit in gevriesdroogde produkte-hierdie nuwe tegnologie lewer die beste voedingswaarde en dan is dit nog smaaklik ook. Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand. Alles mooi uiteengesit hoe jy jou dieetboks moet gebruik. Mans en dames eetplan is beskikbaar.
Oefenprogram
Het jy net ‘n paar minute by jou lessenaar, voor die TV, voor bad- of kosmaak tyd of selfs net as jy tandeborsel. Dan gaan die SUPER kort oefeninge saam met Marietjie Shepherd Biokinetikus, jou liggaam detoks, vet verbrand en jou postuur en brein funksie verbeter. Videos op jou foon byderhand kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word. Mat en hand gewiggies is al wat nodig is.
Motivering, Raad en Aanspreeklikheid
Deurlopende, altyd daar professionele kennis, raad en motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus. Ons Vasbyters deel ook motivering en hou mekaar aanspreeklik op ons WhatsApp groep. PRYSE IS OOK OP DIE SPEL!
Al die droë, nie bederfbare produkte is sommer klaar afgemeet en in pakkies verpak vir die 14 dae. Jy voeg net die VARS produkte by.
Verander jou lewe met die SUPER EASY Vasbyt Boks!
REGISTREER VANDAG
Pssst! Dit neem 5 werksdae om jou produkte te koerier, registreer sommer vroeg sodat jy jou produkte betyds kan ontvang.
Addisionele produkte word sterk aanbeveel:
R2,980.00
Uit Voorraad Uit
Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES