Kan jy jouself met een van hierdie vrae vereenselwig?
R690.00 – R1,200.00
La Ferm het die ideale beginpunt. Die boks sluit die volgende in:
Ons weet dat die tempo van die lewe en gejaagde skedules bydra tot die druk wat ons op onsself plaas en om gesond te eet, is gewoonlik die eerste ding wat ons afskeep om te doen. Maar om ‘n maaltyd oor te slaan, sal lei tot moegheid, lae bloedsuikervlakke en oorgewig as gevolg van ‘n vertraagde metabolisme. Eenvoudig gesê – al die gesonde voeding wat jy nodig het, is reeds in porsies verpak vir jou gerief en kostevoordeel!
Hoekom die superkos smoothie mengsels?
Ons boks bevat drie superkos-smoothie mengsels, naamlik die Kollageen, Appel Omega en African Baobab Superfood Smoothie-mengsel, gerieflik verpak in enkel porsies. Dit maak dit bekostigbaar vir jou en haal die moeite uit om bestanddele af te meet wanneer jy ‘n smoothie maak. Ons verskaf ook heerlike resepte vir smoothies wat vinnig en maklik is om binne minute te maak en as ‘n maaltyd te dien!
Die African Baobab-superkos mengsel hou die volgende gesondheidsvoordele in:
Die Kollageen Booster bevat chia, maca, hennep en amandels, makadamianeute, lynsaad, kakao, rysproteïen en ertjieproteïen om vir jou ‘n romerige, neutagtige en heerlike smaak te bied om jou proteïen en superkos doeltreffend in te neem. Dit is hoog in vesel en proteïene.
Appel Omega is ‘n kombinasie van lyn-, hennep- en chia-sade. Hierdie Superkos poeier is ryk aan plantgebaseerde proteïene en omegas. Boonop maak die soet, natuurlike appel geur dit ‘n wonderlike suiker alternatief.
Wat is FermUP:
FermUP is La Ferm se ideale maaltydvervanging vir gewigsverlies of bloot om ‘n “besige” leefstyl te handhaaf. Ons Shake-Mix-Box bevat Ferm Up poeiers wat reeds in porsies van 30g verpak is. Jy kan een maaltyd per dag vervang met Ferm Up.
Ferm Up is suikervry en laag in vet – die ideale koolhidraat-tot-proteïen kombinasie wat energievlakke sal handhaaf terwyl jy vet verbrand.
Ons het 5 pakkies van elk van ons drie geure gepak, naamlik aarbei, sjokolade en karamel. FermUp word gemaak met water of melk (lae vet, amandel of soja). Ons sluit ook smoothie resepte in waar FermUp gebruik word – ‘n heerlike vullende ontbyt vir jou besige leefstyl! Dit is ook goed om te weet dat die karamelgeur lekker is om te maak met warm melk vir ‘n gesonde, warm drankie op ‘n reënerige of koue dag.
Hierdie boks word GRATIS na jou deur gekoerier en kan jou lewe verander!
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES