Super Shot – Apple Omega

APPLE OMEGA SUPERKOS POEIER  is ‘n 100% plantgebaseerde, hoë proteïen mengsel van ertjie en hennep proteïen. Dit bevat al 9 essensiële aminosure en al die superkos voordele van appel-, glutenvrye hawer en omegaryke chia- en lynsaad (flaxseed) om jou liggaam van binne af te voed.

 

R187.00

Uit Voorraad Uit

BESTANDDELE:
Ertjie proteïen, hennep proteïen, glutenvrye hawer, appelpoeier, lynsaad (flaxseed), chia sade, kaneel.


GEBRUIKSAANWYSINGS:
Voeg Apple Omega by oats, jogurt of smoothies.