Super Shot – Flax Fibre

SUPERSHOT FLAX FIBRE: Lynsaad word gemaal om ‘n fyn poeier te produseer wat ‘n aangename neutagtige geur het. Een porsie lynsaad verskaf proteïene, vesel en omega-3-vetsure. Dit kan help om die risiko van sommige kankers te verlaag, help om  gewig te handhaaf en cholesterol en bloeddruk te verminder. Dit kan ook help om jou veselinname te verhoog wanneer jy hardlywig is.

R58.00

BESTANDDELE:
Gemaalde lynsaad.

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Voeg lynsaadpoeier by oats, jogurt of smoothies.

350g