Thermolean

R599.00

THERMOLEAN is geformuleer vir die vroulike kliënt wat ongewenste vet wil verloor en om die verhouding tussen krag en gewig te optimaliseer.

Hierdie produk is geformuleer met inagneming van al die meganismes in die menslike liggaam wat natuurlik geoptimaliseer kan word om vet te verlaag asook energie en prestasie te verhoog. Dit word bereik deur middel van die volgende 9 meganismes:

· Verhoogde metaboliese tempo
· Verhoogde Katabolisme
· Aptyt beheer
· Inhibisie van vet sintese
· Anti-oksidante akwiteit
· Gemoedsverbetering
· Insulien regulering
· Verhoog energievlakke

Thermolean bestaan uit ‘n sinergistiese mengsel van botaniese bestanddele, wat getoon het dat dit ‘n positewe rol tydens ‘n gewigsverlies program speel.

Kliek hier vir meer informasie

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸