Vryfsalf – vir Massering

‘n 125ml pot Vryfsalf wat, onder andere, hoog is in Roosmaryn en Laventel essensiële olies – hierdie salf is iets besonders! Dit is belangrik om ‘n salf te kies wat jou toelaat om te masseer en nie te vinnig in jou vel in te trek nie – en ons Vryfsalf bied jou dit en soveel meer.

R150.00

Hierdie besondere salf help vir jou asemhalingstelsel, jou spysverteringstelsel, jou senuweestelsel en jou vel. Maar dit is veral doeltreffend in die volgende areas:

  • In die hantering van hoofpyn, migraine, spanning
  • Dit ontspan die lyf
  • Dit is anti-septies en anti-bakteries
  • Dit ontspan moeë spiere
  • Dit help met spierkrampe
  • Dit help voorkom hoofpyn
  • Dit verhoog bloedsirkulasie
  • Dit stimuleer die limfstelsel
  • Dit help met ekseem
  • Dit helder die verstand op